TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Binnelandse Sake
Dienste
Lewe en Familie
Huwelik / Egskeiding
DEPARTEMENT VAN BINNELANDSE SAKE - DIENSTE: HUWELIK / EGSKEIDING
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Aansoek om 'n huweliksertifikaat
Wanneer u in die huwelik tree, sal 'n huweliksertifikaat gratis aan u uitgereik word. Indien u op 'n latere datum 'n afskrif van die sertifikaat wil bekom, moet u:aansoekvorm BI-130 invul; dit by u naaste kantoor vir Binnelandse Sake inhandig; die gelde betaal. 
Gaan jou Huwelikstatus na
Die Departement van Binnelandse Sake het 'n nuwe aanlyn huwelik-verifikasiediens ingestel as deel van die Gaan jou Huwelikstatus na-veldtog wat aan die begin van Augustus van stapel gestuur is. 
Hoe om te skei
Getroude paartjies kan hul huwelike deur egskeiding ontbind. Dit beëindig die huwelik en geskeide partye kan weer wettig trou. 
Vergunning om te trou, indien minderjarig
Seuns jonger as 18 en dogters jonger as 15 kan nie sonder spesiale vergunning in die huwelik tree nie en enigeen jonger as 21 moet hul ouers se toestemming kry alvorens hulle in die huwelik kan tree. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Februarie 2009 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
