TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Gesondheid
Dienste
Gesondheid
Baba en Kind
DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - DIENSTE: BABA EN KIND
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Behandeling van Kindermishandeling
Die diens is daarop gemik om kinders van geboorte tot 14 jaar oud wat fisies, seksueel of emosioneel mishandel en verwaarloos is, te identifiseer en te behandel. Kinders wat vermoedelik mishandel is, kan na 'n primêregesondheidsorgkliniek geneem word waar hulle gediagnoseer sal word en berading ... 
GHKS is 'n strategie wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie se afdeling vir kindergesondheid en ontwikkeling en UNICEF ontwikkel is. Dit is in meer as 30 lande wêreldwyd ingevoer om aan siektesyfers en sterftes by kinders jonger as vyf jaar aandag te gee. Die strategie fokus op ... 
Sifting vir Kinderontwikkeling en Monitering van Groei
Moeders/versorgers word aangeraai om hulle pasgebore babas na primêregesondheidsorgklinieke te bring vir gereelde ondersoeke. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Januarie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
