TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Regering en Demokrasie
Munisipale of Plaaslike Regering
Plaaslike Regering Ontwikkeling
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Befondsing vir Munisipale Impakprojekte
Die Departement staan plaaslike projekte vir ekonomiese ontwikkeling reg deur die Wes-Kaap by deur hulle te befonds, en deur hulle van deskundige raad en bystand met die ontwikkeling van besigheidsplanne en uitvoerbaarheidstudies te voorsien. 
Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) vir Distriksraadmunisipaliteite
Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) op munisipale vlak sal plaaslike owerhede help om plaaslike ekonomiese ontwikkeling in hul gebiede te bevorder. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
