TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Sake en Ekonomie
Klein Sakeondernemings
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Bystand aan Jong Entrepreneurs
In 2001-2002 het 3 000 leerders van 64 skole opleiding ontvang om entrepreneurs te word. 
As jy 'n kleinsake-eienaar is en indiwiduele steun en bystand nodig het, sal RED-deur Adviessentrums in talle dele van die Wes-Kaap in staat wees om raad te gee, jou te jelp om 'n aksieplan op te stel en jou te verwys na ander organisasies wat ... 
Sakekompetisies
As jy 'n uitmuntende besigheidsidee het, kan jy dit in 'n werklike onderneming laat ontwikkel deur vir een van die sakekompetisies in te skryf wat deur die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme ondersteun word ... 
Toegang tot Finansiering en Inligting oor Aansporingskemas
Die volgende is die hoof regeringsdepartmente, openbare entiteite en openbare-private vennootskappe wat klein ondernemings help om toegang tot finansiering te kry ... 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Augustus 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
