TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Ekonomiese Sektorontwikkeling
Dienste
Reis en Toerisme
Onwikkel jou eie Sakeonderneming
EKONOMIESE SEKTORONTWIKKELING - DIENSTE: ONWIKKEL JOU EIE SAKEONDERNEMING
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Aansoeke om Toerismepadaanwysings
U kan aansoek doen om die oprigting van 'n toerismepadaanwysing naby u toerismegerief. Drie tipe plekke kan aansoek doen:'n Toerismegerief wat bestaan uit toeriste-besienswaardighede, -dienste, -akkommodasie en spesiale gebeure. 'n Gemeenskaps- of openbare diens wat bestaan uit groot verkeersgenereerders (soos 'n streekswinkelsentrum) en kleiner verkeersgenereerders ... 
Die Toerisme-ondernemingsprogram (TOP)
Die TOP is 'n inisiatief van die Saketrust. Die program word deur aangewese subkontrakteurs in die provinsies uitgevoer. 
Die Toerisme-hulptoonbankprogram is ingestel om bystand aan toerisme-entrepreneurs te verleen. Elke Toerisme-hulptoonbank (THT) is aktief besig om geleenthede en entrepreneurs te identifiseer om die groei van toerisme-KMMO's, veral in plattelandse gebiede, op dreef te kry. Die volgende bystand word verleen: 'n Lys van steunagentskappe, sakegeleenthede, ... 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Junie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
