TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Ekonomiese Sektorontwikkeling
Dienste
Sake en Ekonomie
Nywerheidsektore
EKONOMIESE SEKTORONTWIKKELING - DIENSTE: NYWERHEIDSEKTORE
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Die Cape Biotech Inisiatief (CBI ) is in 2002/2003 bekendgestel. Dit is n sambreelforum wat daarop gemik is om n biotegnologiese nywerheidspil in die Wes-Kaap te skep. Die CBI verteenwoordig die belange van die nywerheid, akademiese instellings, die regering, finansies, die publiek en ... 
Inligting oor die Opstel van MIV-vigs-beleid en -programme vir die Werkplek
MIV en vigs bedreig produktiwiteit, winsgewendheid en die welsyn van werknemers en hulle gesinne. Werkplek MIV- en vigs-beleide en -programme kan 'n deurslaggewende rol speel in die opskerp van bewustheid oor MIV, die voorkoming van MIV-besmetting en sorg vir mense wat met MIV saamleef. 
Inligting oor die Werk van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme
Die Inligtingseenheid beantwoord navrae en doen aanbiedings by besighede en ander organisasies oor die werk van die Departement en oor regeringsbesigheidsaansporingsmaatreëls. 
Die oplewing in Aflandige Olieveld-bedrywighede in Wes-Afrika hou aansienlike moontlikhede vir die Wes-Kaap en Suid-Afrika in. Ons geografiese ligging (na aan die olievelde), gesofistikeerde sakeomgewing, nywerheidskrag en goeie hawegeriewe (Kaapstad en Saldanha) maak die Wes-Kaap die ideale ligging vanwaar buitelandse maatskappye hulle operasies kan bedien. 
Die Department van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme kan boere verwys na 'n wye reeks inligting-, steun- en opleidingsprogramme. 
Die Provinsiale Regering steun die filmbedryf deur die Kaapse Filmkommissie. 
Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling bied ondersteuning aan opkomende vervaardigers deur die Vervaardigingsadviessentrum. Die Sentrum kan u klein, middelslag- of mikro-onderneming (KMMO) help om sy mededingendheid en groei op die plaaslike, nasionale en internasionale mark te verbeter. 
Steundienste vir die Klere- en Tekstielbedryf (Clotex)
Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme ondersteun die klere- en tekstielbedryf deur die Klere- en Tekstieldienssentrum (Clotex). 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Julie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
