TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Kultuursake en Sport
Kultuursake
Kultuur en Erfenis
Kuns en Kultuur
KUNS EN KULTUUR: OORSIG
OORSIG
NUUS
PUBLIKASIES
GELEENTHEDE
KONTAK
HOOGTEPUNTE
Kom meer te wete oor die Genadendal-restourasieprojek.
KULTURELE GERIEWE
Groot Drakenstein
KULTURELE KOMMISSIE
Die Wes-Kaapse Kulturele Kommissie is, onder meer, verantwoordelik vir finansiering vir kulturele organisasies en projekte. Vind meer uit oor hulle en hulle inisiatiewe.
Kulturele Dienste staan die Direktoraat van Kultuur en Erfenis by om met inisiatiewe te begin vir die bewaring, bevordering en uitbreiding van kultuur. Die doel is om waarde by te voeg en die lewensgehalte te verbeter van alle gemeenskappe in die Wes-Kaap, of dit nou die vorm aanneem van een-akters op die platteland, slypskole in townships, kuns- of handvlytuitstallings in verskeie dorpe of feeste op verskillende plekke. Die komponent steun en moedig vernuwende projekte aan, wat die breër publiek kan lok en betrek en wat gemeenskappe wil verenig en verdraagsaamheid en begrip wil kweek.
Die komponent se werk is om kuns en kultuur te beskerm, bevorder en ontwikkel op die volgende gebiede:
die uitvoerende, visuele en literêre kunste, die natuur- of menslike wetenskappe kultureel-geskiedkundige gebied bedrywighede wat die jeug se kulturele bewustheid omvat.
Die komponent werk nou saam met kuns- en kultuurorganisasies en gee raad oor projekte, administrateer hulle finansiering en is elke jaar betrokke by 'n reeks gemeenskapsprojekte en organisasies. Dit administreer oor, namens die Wes-Kaapse Kulturele Kommissie, sewe kulturele geriewe wat vir die publiek beskikbaar is.
Amptenare wat die werk van die Kuns- en Kultuurkomponent uitvoer is:
Tel
Waarnemende Direkteur Kultuur en Erfenis
Sekretaris
Assistent-Direkteur
Eerste Kultuurbeampte
Eerste Kultuurbeampte
Eerste Kultuurbeampte
Eerste Kultuurbeampte
Eerste Kultuurbeampte
Streekskantoor Weskus: Eerste Kultuurbeampte
Administratiewe Steun
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 September 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
