TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Omgewings- en Grondbeplanning
Funksionele Ondersteuningsdienste
FUNKSIONELE ONDERSTEUNINGSDIENSTE: OORSIG
OORSIG
NUUS
PUBLIKASIES
KONTAK
Funksionele Ondersteuningsdienste beoog die volgende:
Verseker effektiewe en doeltreffende verskaffing van personeel vir die nuwe struktuur, en personeelontwikkeling
Verseker nakoming en wetstoepassing en verskaf regsondersteuning
Onderneem verslagdoening, koördinering en kommunikasie ten opsigte van verwante beleidsake en verslae (koördineer die samestelling van volhoubare ontwikkelings- en verwante verslae)
Hou die Departementele Geografiese Inligtingstelsel (GIS) in stand vir dataverskaffing intern en ekstern
Ontwikkel die vermoë van en steun staatsorgane, die Departement intern en die Minister deur middel van betroubare databasisse en inligtingstelsels
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Januarie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
