TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Ekonomiese Sektorontwikkeling
Toerismeontwikkeling
Toerisme Veiligheid en Tekens
TOERISME VEILIGHEID EN TEKENS: OORSIG
OORSIG
PUBLIKASIES
KONTAK
Ons Verwelkom!
Ons Gee Om!
VEILIGHEIDSWENKE VIR TOERISTE
Verblyf
Vervoer
Op Straat
Besigtigingstoere/Vermaak
In Die Buitelug
Gesondheid
NOODNOMMERS
In noodgevalle kan jy die volgende noodnommers skakel:
Polisie Blitspatrollie 
Ambulansdienste 
Verbruikersprobleme (0800 007 081)
Die Toerismeveiligheid en -sekerheidseenheid is verantwoordelik vir voorkomende bewustheidsprogramme en regstellende reaksieprosedures vir enige voorval of krisis wat 'n negatiewe invloed op die toerismebedryf kan hê. Die werk sluit in die bestuur van die Toerismeslagoffer-steunprogram, aktivering, kennisgewing, reaksie, waarneming, aantekening, befondsing en administrasie.
Die Toeristeslagoffer-steunprogram (TSSP) kan toeriste help met:
Mediese en emosionele steun, waaronder die beskikbaarstelling van mediese behandeling.
Korttermyn, tydelike verblyf.
Basiese noodsaaklikhede waar moontlik (of vereis).
Skakeling met familie en vriende.
Bystand met regsaspekte waar moontlik, waaronder polisiebetrokkenheid.
Vervoerreëlings (lugredery, motorhuur, toeroperateurs, ens.).
Die vervang van dokumente (bv. paspoorte, vlugkaartjies).
Bykomende inligting of raad.
Die TSSP dupliseer nie bestaande noodreaksie-eenhede nie en kan nie:
Geldelike hulp aanbied
Verlore artikels vervang
Mediese hulp verskaf
Vergoeding betaal vir verliese
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 16 Mei 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
