Aansoek om 'n werkpermit
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Werkpermit is 'n amptelike dokument wat buitelandse burgers die reg gee om in enige organisasie in Suid-Afrika te werk. 'n Werkpermit word net aan buitelandse burgers uitgereik.
Bo
Stappe om te volg
Vul aansoekvorm BI-1738 vir 'n tydelike verblyfpermit in.
Doen vir alle soorte werkpermitte aansoek by die naaste Suid-Afrikaanse diplomatieke verteenwoordigerskantoor in die aansoeker se land van herkoms, of by die streekskantoor van die Departement van BInnelandse Sake wat die naaste is aan die plek waar die aansoeker gaan werk of by 'n Suid-Afrikaanse ambassade of missie in jou land van herkoms.
Handig die volgende saam met jou aansoekvorm in:
n paspoort wat vir ten minste 30 dae ná jou beplande verblyf in Suid-Afrika nog geldig sal wees n inentingsertifikaat as as as die wet dit vereis mediese en radiologiese verslae n huweliksertifikaat en die voorgeskrewe eggenootsverklaring, of 'n doodsertifikaat , of 'n egskeidingsbevel die geboortesertifikate van al jou kinders wat saam met jou Suid-Afrika toe kom n polisieklaringsertifikaat van elke land waar die aansoeker en eggenoot gewoon het sedert hulle 18 jaar oud was, en 'n polisieklaringsertifikaat vir elke afhanklike kind van 18 jaar en ouer wat saam met die aansoeker Suid-Afrika toe wil kom.
n geelkoors-inentingsertifikaat
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Daar is geen vasgestelde tydsduur nie.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
