WETSONTWERP
Om voorsiening te maak vir die bewilliging van geld vanuit die Provinsiale Inkomstefonds vir die behoeftes van die Provinsie Wes-Kaap in die 2006/07 boekjaar en om voorsiening te maak vir ondergeskikte aangeleenthede wat daarmee verband hou.
AANHEF
AANGESIEN artikel 226 van die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika, 1996 bepaal dat geld uit die Provinsiale Inkomstefonds slegs onttrek kan word ingevolge 'n bewilliging deur 'n provinsiale Wet;
EN AANGESIEN artikel 26 van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999 (Wet 1 van 1999) bepaal dat die Provinsiale Wetgewer vir elke .nansiële jaar geld vir die behoeftes van die Provinsie moet bewillig;
AAR WORD BEPAAL deur die Provinsiale Parlement van die Provinsie Wes-Kaap, soos volg:--
Woordomskrywing
In hierdie Wet, tensy dit uit die samehang anders blyk, het enige woord of uitdrukking waaraan daar in die Wet op Openbare Finansiële Bestuur 'n betekenis geheg is, die betekenis soos in daardie Wet daaraan geheg, en beteken--
betalings vir kapitaalbates'' enige betalings deur 'n provinsiale departement--
lopende betalings'' enige betalings deur 'n provinsiale departement ten opsigte van die bedryfsbehoeftes van daardie departement, en dit sluit onder andere in betalings vir die vergoeding van werknemers, goedere en dienste, rente, huur van onroerende eiendom en .nansiële transaksies rakende bates en laste, maar dit sluit oordragte, subsidies en betalings vir kapitaalbates uit; ''oordragte en subsidies'' enige betalings deur 'n provinsiale departement aan 'n ander staatsorgaan of enige ander persoon ten opsigte waarvan die provinsiale departement niks van soortgelyke waarde regstreeks in ruil ontvang nie; ''voorwaardelike toekennings'' toewysings aan die provinsie, uit die nasionale regering se deel van inkomste wat nasionaal ingesamel word, waarvoor voorsien­ing gemaak word in artikel 214 (c) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996; en ''Wet'' ook die Bylae.
Bewilliging van geld vir die behoeftes van die Provinsie
2. Bewilligings deur die Provinsiale Parlement van geld uit die Provinsiale Inkomstefonds vir die behoeftes van die Provinsie in die 2006/07 .nansiële jaar vir begrotingsposte en hoo.ndelings binne 'n begrotingspos, en vir die spesi.ek gemelde doeleindes, word in die Bylae uiteengesit.
Behoudens artikel 3 is die besteding van bewilligings onderhewig aan die Wet op 10 Openbare Finansiële Bestuur.
Bewilliging aangedui as spesi.ek en uitsluitlik
Ondanks enige wetsbepaling mag bewilligings vir 'n begrotingspos of hoo.nd­elings binne 'n begrotingspos wat as spesi.ek en uitsluitlik aangedui is, slegs vir die aangeduide doel aangewend word en mag dit nie vir enige ander doel aangewend word nie, tensy 'n Provinsiale Parlementswet die doel waarvoor dit toegewys is, wysig of verander.
Kort titel en inwerkingtreding
Hierdie Wet heet die Wes-Kaapse Begrotingswet, 2006, en tree in werking op 1 April 2006.
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Provinsiale Parlement 47 891 35 599 10 692 1 600
Provinsiale Tesourie 134 246 133 064 184 998
Gemeenskapsveiligheid 181 257 147 882 32 736 639 6 676
Onderwys 6 988 131 6 149 525 619 661 218 945 530 591
Gesondheid 6 323 493 5 553 258 390 555 379 680 2 235 553
Maatskaplike Ontwikkeling 727 143 307 180 416 582 3 381 63 450
Plaaslike Regering en Behuising 776 962 170 745 604 634 1 583 606 893
Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning 175 525 89 319 85 391 815 20 331
Vervoer en Publieke Werke 2 064 326 991 103 118 484 954 739 1 398 151
Landbou 254 034 188 390 20 455 45 189 34 899
Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme 188 433 102 648 85 285 500 56 783
Kultuursake en Sport 187 691 160 653 25 836 1 202 24 115
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
PremierDoel: Om, deur middel van holistiese regeringsbestuur, strategiese leierskap; uitkoms gebaseerde bestuur; behoefte­gebaseerde dienste; doelmatige en doeltreffende regeringsdiens aan die inwoners van die Wes-Kaap te lewer. 310 927 296 326 7 101 7 500 14 758
AdministrasieOm administratiewe ondersteuning te verskaf aan die Premier, Uitvoerende Komitee en die Direkteur-generaal in die uitvoering van hul wetgewende en oorsig funksie en om gesonde regeringsbestuur te bevorder. 35 694 35 182 12 500
Korporatiewe ondersteuningWaarvanOm koördinering en strategiese leierskap te verskaf aan alle provinsiale departemente ten opsigte van dwarsleggende korporatiewe aangeleenthede vir die bevordering van transformasie in die staatsdiens. 234 650 227 598 52 7 000
Interne menslike hulpbron ontwikkeling-strategie 4 252
Beleid en regeringsbestuurWaarvanOm beleide en strategieë strategies te bestuur ter bereiking van volhoubare provinsiale groei en ontwikkeling. 40 583 33 546 7 037
Provinsiale Ontwikkelingsraad 6 419
Agentskappe wat menseregte bevorder 250
Munisipaliteite 350
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Provinsiale ParlementDoel: 'n Parlement wat dinamies is, deur die publiek besit word en pro-aktief is in die nastrewing van sy grondwetlike verantwoordelikhede. 47 891 35 599 10 692 1 600
Om die oorhoofse bestuur van die Provinsiale Parlement te behartig en korporatiewe steundienste van gehalte te lewer. Administrasie 20 058 18 296 162 1 600
Fasiliteite van Lede en politieke partyeOm aan Lede en politieke partye instaatstellende fasiliteite en voordele te lewer. 15 523 5 009 10 514
Parlementêre diensteOm kwaliteit prosedurele ondersteuning te verskaf en openbare deelname en bewusmaking te fasiliteer. 12 310 12 294 16
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Provinsiale TesourieDoel: Om finansiële en ondersteuningsmiddele te bekom en dit optimaal te benut in die uitvoering van sy visie en strategiese ondersteuningsdoelwitte. 134 246 133 064 184 998
AdministrasieWaarvan Oordragte en subsidiesOm hoë kwaliteit ondersteuningsdienste aan die Minister en die Provinsiale Tesourie te voorsien en te onderhou betreffende doeltreffende finansiële administrasie, voorsieningskettingbestuur, ondersteunings­dienste en menslike hulpbronbestuur en administrasie. 27 605 26 792 112 701
Sektorale onderwys- en opleidingsoutoriteite (SETA) 37
Volhoubare HulpbronbestuurOm professionele advies te lewer en ondersteuning te verleen op Provinsiale en Plaaslike regeringsvlak betreffende ekonomiese analises, fiskale beleid, openbare finansiële ontwikkeling en die bestuur van die jaarlikse Provinsiale begrotingsproses en ondersteuning en monitering van Plaaslike Regerings­begrotings. 24 130 24 033 31 66
Bate- en lastebestuur Om beleidsrigtingewing te verleen sowel as die fasilitering van die effektiewe en doeltreffende bestuur van fisiese en finansiële bates, Publieke Private Vennootskappe (PPVe) en laste. 49 677 49 454 22 201
Finansiële staatsbestuur Om rekenpligtigheid te bevorder deur substantiewe refleksie van finansiële aktiwiteite van die Provinsie sowel as deur nakoming van finansiële norme en standaarde. 32 834 32 785 19 30
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
GemeenskapsveiligheidDoel: Om veiligheid en sekuriteit te bevorder deur 'n proses van burgerlike oorsig, geïn­tegreerde misdaadvoorkoming-strategieë, effektiewe verkeerswetstoepassing, ver­keersveiligheid en opvoeding en sekuriteits­risikobestuur. 181 257 147 882 32 736 639 6 676
AdministrasieOm die oorhoofse bestuur van die departement te behartig en sekretariaat en ondersteuningsdienste aan die Provinsiale Minister te voorsien. 23 361 23 051 13 297
Waarvan Oordragte en subsidiesOm die grondwetlike en wetgewende mandaat van burgerlike oorsig oor wetstoepassingsagentskappe en beide nasionale en provinsiale beleid op veiligheid en sekuriteit te implementeer. Provinsiale sekretariaat vir veiligheid en sekuriteit 47 359 23 574 23 678 107
Gemeenskapspolisieforums en Provinsiale Polisieraad 23 672 6 676
Om sekuriteitsdienste namens alle Hoofde van Departemente in die Wes-Kaapse Provinsiale Regering te bestuur. Sekuriteitsrisikobestuur 17 000 16 957 8 35
VerkeersveiligheidsbevorderingWaarvanOm verkeerswetstoepassingdienste en padverkeersopvoeding te voorsien en aan Provinsiale verkeerspolisiebeamptes, Metro polisiebeamptes en Gemeenskaps­vrywilligers opleiding te verskaf. 93 537 84 300 9 037 200
Projek Chrysalis fonds Wes-Kaap 9 000
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Onderwys Doel: Om te verseker dat leerders kennis, vaardighede en waardes verkry wat hul benodig om hul potensiaal te vervul, om by te dra tot maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling, om ten volle deel te neem aan die lewe van die land, om internasionaal mee te ding en om gemeenskappe te bou wat in staat is om hul lewens suksesvol en met waardigheid te bestuur. 6 988 131 6 149 525 619 661 218 945 530 591
AdministrasieWaarvanOm oorhoofse bestuur van en ondersteuning aan die onderwysstelsel te voorsien in ooreenstemming met die Nasionale Onderwysbeleid Wet, 1996 (Wet 27 van 1996), Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999 (Wet 1 van 1999) en ander toepaslike wetgewing. 264 738 239 570 14 011 11 157
Leerderopsporingstelsel 7 500
Oordragte en subsidiesOnderwys Bestuursinligtingstelsels 1 110
Beheerliggame van openbare skole 11 479
Beurse: In-diens personeel 197
Openbare gewone skoolonderwys WaarvanOm openbare gewone onderwys vanaf Grade 1 tot 12 in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996) te voorsien. 5 708 797 5 291 286 224 498 193 013
Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale Infrastruktuur Toekenning (PIG) 61 829
Nasionale voorwaardelike toekenning: Nasionale skoolvoedingsprogram 48 313
Skoolgeboue 40 000
Klaskamer agterstand 40 000
Gehalte en opheffingsprogramme 2 461
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Menslike hulpbronstelsels en onderwysontwikkeling 1 000
Implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring 68 839
Oordragte en subsidiesImplementering van Hersiene Norme en Standaarde vir Skoolbefondsing (kostelose skole) 29 331
Beheerliggame van openbare skole 165 332
Hostelbeurse 22 861
Onafhanklike skoolsubsidiesWaarvan Oordragte en subsidiesOm onafhanklike skole in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996) te ondersteun. 34 127 34 127
Beheerliggame van geregistreerde onafhanklike skole 34 127
Waarvan Oordragte en subsidiesOpenbare spesiale skoolonderwys Om openbare onderwys in spesiale skole in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996) en Witskrif 6 op Spesiale Onderwys­benodigdhede te voorsien. 382 440 309 193 73 247
Beheerliggame van openbare spesiale skole 72 023
Waarvan Oordragte en subsidiesVerdere onderwys en opleiding Om Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) te voorsien aan die openbare VOO kolleges in ooreenstemming met die Wet op Verdere Onderwys en Opleiding, 1998 (Wet 98 van 1998). 259 859 154 843 105 016
Die rektors van Kolleges vir Verdere Onderwys en Opleiding 104 642 70 000
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Waarvan Oordragte en subsidiesVolwasse basiese onderwys en opleiding Om volwasse Basiese Onderwys en Opleiding (VBOO) te voorsien in ooreenstemming met die Wet op Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes, 2000 (Wet 52 van 2000). 23 571 7 778 15 793
Beheerliggame van Privaat VBOO sentrums 15 771
WaarvanVroeëkind ontwikkeling Om Vroeëkind Onderwys (VKO) te voorsien aan die Graad R vlak in ooreenstemming met Witskrif 5. 107 397 60 913 46 484
Uitbreiding van Graad R 1 500
Oordragte en subsidiesUitgebreide Openbare Werke Program - Onderwys 15 463
Beheerliggame van openbare skole en gemeenskap VKO sentrums 45 429
WaarvanHulp- en geassosieerde dienste Om die onderwys inrigtings as 'n geheel met ondersteuning te voorsien. 207 202 85 942 106 485 14 775
Nasionale voorwaardelike toekenning: MIV en Vigs (Onderrig in Lewensvaardighede) 11 870
Sektorale onderwys- en opleidingsoutoriteit (SETA) 4 847
Beheerliggame van openbare skole 74 500
Die rektors van Kolleges vir Verdere Onderwys en Opleiding 25 375
Beurse: Leerling onderwysers 1 753
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Gesondheid Doel: Om die gesondheid van alle inwoners in die Wes-Kaap, en verder, te verbeter, deur die daarstelling van 'n gebalanseerde gesondheidsdiens, in samewerking met alle rolspelers, binne die raamwerk van optimale sosio-ekonomiese ontwikkeling. 6 323 493 5 553 258 390 555 379 680 2 235 553
AdministrasieWaarvan Om die oorhoofse strategiese bestuur en algehele administrasie van die Departement van Gesondheid te behartig. 199 354 162 538 18 797 18 019
Mediese toerusting 11 646
Menslike hulpbron ontwikkeling 5 000
Inligting stelsels 400
Nasionale voorwaardelike toekenning: Gesondheids-beroepsopleiding en ­ontwikkeling 35 173
Nasionale voorwaardelike toekenning: Omvattende MIV en Vigs 115 670
Nasionale voorwaardelike toekenning: Forensiese patologie dienste 46 633
Dwelms, medisyne en ander belangrike insette 14 136
Oordragte en subsidies Infasering na Provinsiale Billike Toekenning: Omvattende voedingsprogram geadministreer deur Gesondheid 5 558
Munisipaliteite 136 469
Nie-winsgewende instansies 144 090
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Mediese nooddiensteWaarvanOm 'n mediese nooddiens voor hospitalisasie, insluitende oorplasings tussen hospitale en beplande pasiënt­vervoer, te lewer. 278 999 245 982 16 560 16 457
Gebou verbetering en meubilering: Rampbestuur/NMD sentrum 1 000
Oordragte en subsidies Mediese nooddienste 10 957
Nie-winsgewende instansies 16 428
Provinsiale hospitaaldienste WaarvanOm 'n hospitaaldiens te lewer wat toeganklik, geskik en doeltreffend is en algemene spesialisdienste verskaf, insluitend 'n spesialis rehabilitasie-diens, asook 'n platform vir die opleiding van professionele gesondheidswerkers en navorsing. 1 336 078 1 313 637 12 542 9 899
Nasionale voorwaardelike toekenning: Gesondheids-beroepsopleiding en ­ontwikkeling 88 428
Dwelms, medisyne en ander belangrike insette 10 933
Oordragte en subsidies Menslike hulpbronontwikkeling 15 076
Nie-winsgewende instansies 10 342
Sentrale gesondheidsdienste Waarvan Om tersiêre gesondheidsdienste te voorsien en 'n platform vir die opleiding van gesondheidswerkers daar te stel. 2 086 517 2 008 167 7 371 70 979
Nasionale voorwaardelike toekenning: Nasionale tersiêre dienste 1 272 640
Nasionale voorwaardelike toekenning: Gesondheids-beroepsopleiding en ­ontwikkeling 199 677
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Gesondheid toerusting 41 990
Dwelms, medisyne en ander belangrike insette 27 681
Oordragte en subsidies Modernisering van tersiêre dienste 13 173
Nie-winsgewende instansies 4 595
WaarvanGesondheidswetenskappe en opleiding Om opleiding en ontwikkelings­geleenthede aan werklike en potensiële werknemers van die Departement van Gesondheid te voorsien. 106 047 55 326 50 395 326
Oordragte en subsidies UPWP - Gesondheid 20 725
Universiteite en technikons 1 407
Sektorale onderwys- en opleidingsoutoriteit (SETA) 2 065
Beurse 46 887
Gesondheidsorg-steundiensteWaarvan Oordragte en subsidiesOm steundienste te lewer wat die departement in staat stel om sy doelwitte te bereik. 77 480 74 183 2 572 725
Departementele agentskappe en rekeninge - Medvas Bedryfsrekening 2 540
Gesondheidsfasiliteite bestuurWaarvanOm voorsiening te maak vir nuwe gesondheidsfasiliteite, opgradering en instandhouding van huidige fasiliteite, insluitend die hospitaal vernuwing en provinsiale infrastruktuur toekennings. 324 946 91 681 233 265
Nasionale voorwaardelike toekenning: Hospitaal vernuwing 149 703
Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur 61 829
Nasionale voorwaardelike toekenning: Forensiese patologie dienste 21 972
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Maatskaplike OntwikkelingDoel: Om die voorsiening van 'n omvattende netwerk van maatskaplike ontwikkelings­dienste te verseker deur maatskaplike kapitaalvorming wat die armes, die kwesbares en diegene met spesiale behoeftes in staat stel en bemagtig. 727 143 307 180 416 582 3 381 63 450
AdministrasieDie program omvat die strategiese bestuurs­en steundienste op alle vlakke van die departement, dit is provinsiale-, streeks-, distriks-, en fasiliteits-/inrigtingsvlak. 198 300 194 758 371 3 171
Waarvan Oordragte en subsidiesMaatskaplike welsynsdienste Voorsien geïntegreerde ontwikkelings­sosiale maatskaplike dienste aan die armes en kwesbares in samewerking met rolspelers en burgerlike gemeenskaps­organisasies. 467 115 103 290 363 615 210
Behandeling en voorkoming van middelmisbruik 20 001 4 430
Dienste aan bejaarde persone 100 000 1 000
Misdaadvoorkoming en ondersteuning 12 623 3 154
Dienste aan persone met gestremdhede 32 148 1 545
Kinderversorging- en beskermingsdienste 162 139 17 230
Bemagtiging van slagoffers 1 908
Maatskaplike verligting 2 000
Versorging en ondersteuning aan families 21 500
Sakgeld 8
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Waarvan Oordragte en subsidiesVoorsien volhoubare ontwikkelings­programme wat bemagtiging van gemeen­skappe fasiliteer, gebaseer op empiriese navorsing en demografiese inligting . Ontwikkeling- en steundienste 61 728 9 132 52 596
Volhoubare lewensonderhoud 29 884 21 236
Jeug ontwikkeling 7 552
Munisipaliteite: Veeldoelige sentrums 10 000
Opbou van institusionele kapasiteit en ondersteuning 15 150 4 783
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Plaaslike Regering en BehuisingDoel: Om effektiewe agente van verandering te wees en plaaslike owerhede in staat te stel om dienste te lewer en om geïntegreerde volhoubare ontwikkeling te verseker. Om deelnemende en geïntegreerde volhoubare nedersettings te bevorder, te fasiliteer en te ontwikkel. Om dienslewering te fasiliteer deur gesonde administrasie en die betrokken­heid van alle vlakke van regering en sosiale vennote. 776 962 170 745 604 634 1 583 606 893
AdministrasieOm strategiese leierskap en bestuur te verskaf, en om 'n effektiewe onder­steuningsdiens in die departement te lewer in ooreenstemming met alle toepaslike wette en beleide. Waarvan 50 240 48 557 230 1 453
Provinsiale ge-oormerkte toekenning: M&E Struktuur en Bronnesentrum 1 360
Oordragte en subsidies Nasionale voorwaardelike toekenning: Geïntegreerde behuising en menslike vestiging en ontwikkeling 598 800
Huishoudings (Munisipaliteite) 586 824
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Plaaslike RegeringsbestuurWaarvanOm lewensvatbare en volhoubare plaaslike regering deur die monitering en ondersteuning van munisipaliteite, die fasilitering van munisipale infrastruk­tuurontwikkeling, die voorsiening van wetgewende duidelikheid, institusionele dienste en ondersteuning met munisipale waardasies aan munisipaliteite en die daarstelling van 'n effektiewe rampbe­stuurstelsel vir die Provinsie, asook die bevordering van die ontwikkeling van 'n aanvaarbare brandweerdiens, te bevorder en te fasiliteer. 31 751 24 176 7 475 100
Oordragte en subsidies Provinsiale ge-oormerkte toekenning: Kapasitering van munisipaliteite 6 733
Munisipaliteite 7 000
Nasionale Seereddingsinstituut 225
Om geïntegreerde ontwikkeling en beplanning te bevorder deur die ontwik­keling van beleid en deur departementele implementering van inligting te voorsien deur die verskaffing van navorsings­bevindings, data en inligting. Ontwikkeling en beplanning 31 485 31 410 45 30
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Omgewingsake en OntwikkelingsbeplanningDoel: Om menslike welstand aan te moedig deur die bevordering van gelyke toegang tot natuurlike hulpbronne, fasilitering van ekonomiese ontwikkeling, herstel van die ruimtelike erfenis en versekering van omgewingsintegriteit tot volhoubare ontwikkeling van die Wes-Kaap. 175 525 89 319 85 391 815 20 331
AdministrasieWaarvan Oordragte en subsidiesOm die oorhoofse bestuur van die departement te behartig en 'n korporatiewe ondersteuningsdiens te lewer. 19 755 19 601 38 116
Sektorale onderwys- en opleidingsoutoriteit (SETA) 30
Hervorming van wetgewing 800
Omgewing- en grondbeplanningWaarvanTer versekering van volhoubare ontwikkeling deur grondbeplanning, geïntegreerde besoedeling en afvalbestuur, biodiversiteitsbestuur, kusbestuur en funksionele ondersteuning. 130 043 44 132 85 345 566
Implementering van Provinsiale Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk 2 000
Wes-Kaapse Natuurbewaringsraad (Opgradering van fasiliteite) 7 500
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Afvalverwydering fasiliteite en 3 152
herbenuttingsekonomie
Navorsing op klimaatsverandering en 3 000
water strategie
Oordragte en subsidies
Munisipaliteite 3 500
Begrotingspos Beskrywing Begrotings- pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Vervoer en Publieke Werke Doel: Om 'n vervoerstelsel en eiendoms­infrastruktuur wat geïntegreerd, toeganklik, veilig, betroubaar, bekostigbaar, volhou­baar en van die verlange kwaliteit is, te voorsien deur middel van sosiaal regverdigbare, ontwikkelings­en lewens­gehalteprosesse sal verbeter. 2 064 326 991 103 118 484 954 739 1 398 151
AdministrasieWaarvanOm die oorhoofse bestuur en administratiewe steun van die departement te behartig. 67 459 62 187 3 542 1 730
Beurse 3 000
Publieke WerkeWaarvanOm akkommodasie aan alle provinsiale departemente te voorsien, die provinsiale eiendomsportefeulje te bestuur tot die optimale voordeel van alle belanghebbendes en om professionele en tegniese dienste aan departemente ten opsigte van geboue en verwante infrastruktuur te lewer. Die Uitgebreide Program vir Openbare Werke is een van die metodes waarop die dienste gelewer word. 330 496 241 887 30 031 58 578
Oordragte en subsidiesNasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur 2 000
Munisipaliteite 30 000 30 000
Begrotingspos Beskrywing Begrotings- pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Paaie Infrastruktuur Waarvan Om toeganklikheid en die veilige, bekostigbare beweging van mense, goedere en dienste te bevorder deur die voorsiening en instandhouding van vervoerinfrastruktuur wat volhoubaar, geïntegreerd en omgewingsensitief is en wat maatskaplike en ekonomiese groei steun en fasiliteer deur sosiaal regverdige, ontwikkelings­en bemagtigingsprosesse. Die Uitgebreide Program vir Openbare Werke is een manier waarop die dienste gelewer word. 1 187 053 325 121 28 553 833 379
Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur 124 329
Munisipaliteite 28 100
Publieke VervoerWaarvan Oordragte en subsidiesOm publieke vervoerdienste en infrastruktuur te beplan, reguleer en fasiliteer deur van eie provinsiale hulpmiddele, samewerking met nasionale en plaaslike owerhede, asook die privaat sektor gebruik te maak ten einde beweeglikheid te bevorder in alle gemeenskappe, veral diegene wat tans geen toegang of slegs beperkte toegang het. Die Uitgebreide Program vir Openbare Werke is een manier waarop die dienste gelewer word. 208 088 122 440 47 447 38 201
Munisipaliteite (Klipfontein korridor) 47 437 23 122
Begrotingspos Beskrywing Begrotings- pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Verkeersbestuur Om 'n behoorlike gemagtigde en veilige vervoeromgewing te ontwikkel, professionele en doeltreffende diens aan alle kliënte te lewer en inkomstegenerering te maksimaliseer. Die Uitgebreide Program vir Openbare Werke is een van die metodes waarop die dienste gelewer word. 202 944 201 493 38 1 413
WaarvanGemeenskapsgebaseerde programme Om die lewering van toeganklike dienste deur geïntegreerde, sosiaal regverdige, ontwikkelings-en bemagtigingsprosesse te verseker ten einde die lewensgehalte van gemeenskappe in die Wes-Kaap deur gemeenskapsontwikkeling en Uitgebreide Openbare Werke Programme te verbeter. 68 286 37 975 8 873 21 438
Munisipaliteite 7 871
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
LandbouDoel: Om die ekonomiese, ekologiese en sosiale welstand van die inwoners van die Wes-Kaap te bevorder deur: Bevordering van die produksie van bekostigbare, voedsame, veilige en toeganklike voedsel Bewaring van natuurlike hulpbronne Ondersteuning van volhoubare ontwikkeling van landelike gemeenskappe Voorsiening van ekonomiese geleenthede vir plaasbewoners en landelike gemeenskappe Bevordering van uitvoergeleenthede vir landbouprodukte- en dienste Vermindering van voedselnood in die Wes-Kaap Die skepping van gunstige werksomstandighede vir ons personeel Voortreflike dienslewering 254 034 188 390 20 455 45 189 34 899
AdministrasieWaarvan Oordragte en subsidiesOm uitmuntende strategiese dienste aan die lynfunksie van die departement en sy kliënte te lewer deur leierskap en strategiese rigting aan die departement, handhawing van gesonde norme en standaarde en voorsiening van effektiewe en doeltreffende administratiewe ondersteuning. 37 059 36 148 22 889
MIV Spesiale programme aan huishoudings 10
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Volhoubare hulpbronbestuurWaarvanOm pro-aktief te kommunikeer en volhoubare hulpbronnebestuursplanne en metodologieë aan ons kliënte en vennote te voorsien en in baie gevalle die implementering daarvan te fasiliteer. 35 368 19 417 510 15 441
Oordragte en subsidies Nasionale voorwaardelike toekenning: "Land Care" program: armoedeverligting en infrastruktuur-ontwikkeling 3 115
Boere (Grondbewaring) 500
Doeltreffende besproeiingswaterverbruik 636
WaarvanOm voorligting te voorsien, ondersteun en fasiliteer opleiding aan boere met spesiale klem op ontwikkeling van opkomende boere, implementering van grondher­vormingsprogramme en ontwikkeling van landelike landbou projekte. Ondersteuning en ontwikkeling van landbouers 78 865 34 843 18 326 25 696
Nasionale voorwaardelike toe­kenning: Provinsiale infrastruktuur 3 000
Oordragte en subsidiesNasionale voorwaardelike toe­kenning: Omvattende landbou-ondersteuningsprogram 20 648
Gemeenskapsprojekte 3 308
Voertuiglisensies 4
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
VeeartsenydiensteOm diere gesondheidsrisiko's te monitor en te beperk asook die bevordering van higiëne­bestuur by diere-instellings ooreenkomstig nasionale en internasionale standaarde vir dienslewering en uitvoer sertifisering. 25 673 25 113 38 522
Tegnologie navorsing en ontwikkelingWaarvan Oordragte en subsidies Om toepaslike landboukundige tegnologie vir boere en ander benutters van natuurlike landbouhulpbronne na te vors, te ontwikkel en aan te pas, om tegniese ondersteunings­programme vir boere te ontwikkel en om geleenthede te skep vir die ontwikkeling van boere en gemeenskappe. Hierdie navorsing word aangevul en ondersteun deur die lewering van 'n informasie diens aan kliënte waardeur die navorsings rand in 'n inligtings rand op plaasvlak, omskep word. Tegnologie ontwikkeling en navorsing word deur sewe proefplase ondersteun waar proef en demonstrasie persele uitgebrei en onderhou word. 45 924 43 533 745 1 646
Voertuiglisensies 30
Maatskaplike voordele 200
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Landbou-ekonomieWaarvan Oordragte en subsidiesOm 'n effektiewe landbou-ekonomie ondersteuningsdiens aan interne en eksterne kliënte te voorsien . 8 494 8 172 304 18
Reach Africa (Sagte vaardighede vir deelnemende kandidate in die Jong Professionele Persone Program) 100
Gestruktureerde landbou opleidingWaarvanOm landbou opleiding te voorsien aan, en geleenthede te skep vir praktiserende en voornemende boere (insluitend boere met beperkte hulpbronne) en werknemers (insluitend plaaswerkers) in die landboubedryf asook om menslike hulpbronontwikkeling in landbou te bevorder. 22 651 21 164 510 977
Koste-druk: Landbouopleiding 3 000
Oordragte en subsidiesLandboutransformasie deur opleiding 3 000
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Ekonomiese Ontwikkeling en ToerismeDoel: Verbintenis om sleutel ekonomiese sektore te bestuur wat die ekonomie op 'n manier sal laat groei sodat ordentlike werksgeleenthede vir toetreders tot die arbeidsmark geskep word en om te verseker dat ons die aantal mense wat van maatskaplike welsyn afhanklik is, verminder. Ons beoog om ons ekonomie te laat groei en te omskep deur mikro­ekonomiese tussenkomste en deur te verseker dat ons sosiale, ekonomiese en omgewingsbillikheidsuitkomste bereik. 188 433 102 648 85 285 500 56 783
AdministrasieOm die oorhoofse bestuur en administratiewe steun aan die departement en die onderskeie takke binne die departement te behartig, en om ekonomiese statistieke en navorsing te voorsien om beleidsontwikkeling toe te lig. 28 502 28 389 13 100
Ekonomiese deelnameWaarvanOm die ekonomie te verbeter en die deelname van historiese benadeelde individue te verskans deur die ontwikkeling van ondernemingsgees, plaaslike ekonomiese ontwikkeling en ekonomiese bemagtiging. 49 594 25 685 23 809 100
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Waarvan Oordragte en subsidiesBillike besigheidsomgewing Om 'n billike, sosiaal verantwoordelike besigheidsomgewing in die Wes-Kaap te verseker. 15 180 13 826 1 254 100
WaarvanEkonomiese sektor ontwikkeling Om sleutel nywerhede te ontwikkel en bevorder en strategiese tussenkomste te identifiseer en implementeer wat die gemeenskap en hul besighede daarin sal ondersteun om effektiewe spelers in die globale ekonomie te word. 51 020 21 755 29 165 100
Ondersteuning van MEDS sektorale inisiatiewe 24 570
Herinstallering van oordragte aan Wesgro (vanuit reserwes) 5 000
Oordragte en subsidiesWaarvan Nywerheidsontwikkeling
Loods Organiese Dorpie 250
Rooibos Raad 400
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Diensgebaseerde inisiatiewe R'000 R'000 R'000 R'000 R'000
ToerismeWaarvanOm 'n onderhoubare toerisme bedryf te vestig en die voordele daarvan na al die inwoners van die Wes Kaap te versprei. 44 137 12 993 31 044 100
Oordragte en subsidiesOndersteuning van die inisiatiewe van die MEDS sektor Waarvan 9 500
Distrik Ses Museum (Kaapse Vlakte Toerisme Projek) 500
Breedekloof Wyn en Toerisme (Beursfonds) 109
Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (Beursfonds) 130
Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (Toerisme Jeug Indaba en toekennings) 350
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Suid Kaap Kollege 100
Universiteit van die Wes-Kaap (versnelling van histories benadeelde individue Bestuursprogram) 100
Weskus Distriksmunisipaliteit (Kaap na Namibië roete) 200
Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (Opleidingsterrein vir Gidse-Weskus Fossielpark) 70
Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (Toerisgidse monitering en evalueringprogram) 50
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Kultuursake en SportDoel: Om meer mense te inspireer om aktief by sport en kulturele aktiwiteite betrokke te raak as deelnemers, toeskouers of ondersteuners. 187 691 160 653 25 836 1 202 24 115
AdministrasieOm die departement strategies te bestuur, lewering van korporatiewe ondersteunings­diens en finansiële ondersteuning, strategiese leiding, monitering en evaluering en 'n bemarking en kommunikasiediens aan en namens die departement en sy openbare entiteite. Waarvan Oordragte en subsidies 26 666 24 736 1 148 782
Sport en kultuurorganisasies vir die bevordering van belangrike sport en kultuurgebeure 1 130
KultuursakeOordragte en subsidies Waarvan Om kulturele aktiwiteite en programme te bevorder as deel van die bou van `'n Tuiste vir Almal' in die Wes-Kaap, om die kulturele en historiese bates en hulpbronne van die Wes-Kaap te bewaar tot die voordeel van die huidige en toekomstige geslagte deur die lewering van verskeie dienste soos benodig en voorgeskryf deur wetgewing. 49 623 38 473 11 075 75
Kunstekaap 120
Provinsiaal-ondersteunde museums 1 351
Plaaslike museums 37
Erfenis Wes-Kaap 950
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitaalbates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
WaarvanBiblioteek en Inligtingdienste Om sosiale en menslike kapitaal onder al die inwoners van die Wes-Kaap te bou deur biblioteekowerhede in staat te stel om 'n openbare biblioteekdiens aan die hele gemeenskap te lewer. Om 'n argief en opgawe bestuursdiens aan al die inwoners van die Wes-Kaap te lewer. 65 227 63 212 1 670 345
Oordragte en subsidies Argiefdiensfunksie 7 230
Munisipaliteite 1 648
Sport en Ontspanning Om sosiale en menslike kapitaal te bou deur meer mense, veral jong mense, aan te moedig om aan sport en ontspanning deel te neem. Waarvan 46 175 34 232 11 943
Nasionale voorwaardelike toekenning: Program vir massa sport en ontspanningdeelname 12 100
Sport skool 2 000
Sport en rekreasieverenigings 3 211
Munisipaliteite (sport en rekreasiefasiliteite) 3 500
Openbare skool fasiliteite 2 096
Skool sport organisasies 3 128
VERKLARENDE MEMORANDUM
Die Wetsontwerp maak voorsiening vir die bewilliging van bedrae geld om uit die Provinsiale Inkomstefonds onttrek te word ten opsigte van die boekjaar wat op 31 Maart 2007 eindig, vir die behoeftes van die Provinsiale Regering: Wes-Kaap soos per die aangehegte Bylae tot die Wetsontwerp.
