Om ingevolge artikel 226 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet 108 van 1996) en artikel 58 van die Grondwet van die Wes-Kaap, 1997 (Wet 1 van 1998) bedrae geld te bewillig vir die .nansiële behoeftes van die Wes-Kaapse Provinsiale Regering in die boekjaar wat op 1 April 2004 'n aanvang neem en op 31 Maart 2005 eindig.
AAR WORD BEPAAL deur die Provinsiale Parlement van die Provinsie Wes-Kaap, soos volg:--
Hiermee word die bedrae geld soos uiteengesit in die kolomme van die Bylaes bewillig vir die .nansiële behoeftes van die Wes-Kaapse Provinsiale Regering in die boekjaar vanaf 1 April 2004 tot 31 Maart 2005. Die Provinsiale Inkomstefonds word met hierdie bedrae belas.
Die formaat van die Bylaes voldoen aan die vereistes uiteengesit in artikels 1 en 10 43 van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999 (Wet 1 van 1999).
Kort titel en inwerkingtreding
Hierdie Wet heet die Wes-Kaapse Begrotingswet, 2004 en tree op 1 April 2004 in werking.
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Provinsiale Administrasie 308 932 260 880 4 941 43 111 8 831
Provinsiale Parlement 33 300 26 910 5 646 744
Provinsiale Tesourie 113 686 104 942 3 317 5 427
Gemeenskapsveiligheid 151 436 128 714 19 998 2 724 4 000
Onderwys 5 466 585 5 065 024 371 522 30 039 70 660
Gesondheid 4 738 744 4 258 040 381 330 99 374 1 592 130
Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting 4 493 426 482 307 4 003 669 7 450 213 436
Behuising 551 885 88 641 461 845 1 399 461 566
Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning 135 035 62 806 71 489 740
Vervoer en Publieke Werke 1 712 260 882 071 62 596 767 593 266 652
Landbou 223 481 164 605 20 885 37 991 52 575
Plaaslike Regering 76 374 52 849 17 167 6 358 23 558
Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme 118 328 68 851 49 072 405 2 000
Kultuursake en Sport 155 339 128 076 25 173 2 090 6 000
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Provinsiale Administrasie Doel: 1 Kantoor van die Premier2 Provinsiale koördineringWaarvan OordragteOordragteOm gekoördineerde en geïntegreerde beplanning en ontwikkeling, gesonde inter­en intra-owerheids en internasionale betrekkinge te verseker. Om strategiese rigting en bestuursteun aan die Wes-Kaapse provinsiale lyndepartemente te verleen op 'n geïntegreerde, samewerkende en gekoördineerde wyse. Om 'n professionele diens aan die Premier in sy hoedanigheid as hoof politieke uitvoerende gesag van die Wes-Kaapse Provinsiale Regering te verleen. Provinsiale Ontwikkelingsraad Om regeringsdienslewering, publieke deelneming en bestuur te optimaliseer deur die transformering van interne en eksterne verhoudings deur toepaslike inligtings­en kommunikasietegnologie. Agentskappe wat menseregte bevorder Munisipaliteite Nie-regeringsorganisasies: Toegang tot biblioteek projekte 3 Sentrum vir E-Innovasie R'000 308 932 13 075 19 619176 438 R'000 260 880 12 789 15 244 134 731 R'000 4 941 18 3 942 3 428 150 350 837 750 R'000 43 111 268 433 40 870 R'000 8 831
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Korporatiewe diensteWaarvan5 Regsdienste6 Kantoor van die Direkteur-GeneraalWaarvan7 Finansiële bestuur8 Personeelbestuur en administrasieInterne menslike hulpbron ontwikkelings strategie Om 'n getransformeerde werkerskorps in die departement met bekwame, bemagtigde en prestasiegerigte werknemers te verseker. Om 'n hoogs professionele regskomponent en forensiese ouditdiens te handhaaf wat goeie regsadvies voorsien ten einde regsekerheid met betrekking tot die uitvoering van funksies in die Wes-Kaapse Provinsiale Regering te verseker en effektiewe en doeltreffende forensiese ondersoeke en prosesse te lewer. Om optimale steundienste aan die Hoof van die Departement as die Direkteur-Generaal van die Wes-Kaapse Provinsiale Regering te verleen. Om die doeltreffende, doelmatige en ekonomiese aanwending van finansiële hulpbronne binne die departement te verseker. 10 Jaar demokrasie feesvieringe Om 'n hoëgehalte­en doeltreffend funksionerende Wes-Kaapse Provinsiale Regering, bekend vir goeie korporatiewe regeringsbestuur en dienslewering te verseker. R'000 58 188 15 689 10 220 9 457 6 246 R'000 57 494 15 296 10 063 9 315 5 948 R'000 112 21 7 2 2 R'000 582 372 150 140 296 R'000 3 831 5 000
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Provinsiale Parlement 33 300 26 910 5 646 744
Doel: Om lede doeltreffend en koste-effektief in staat te stel om hul statutere funksies optimaal te vervul en ook om 'n omgewing vir effektiewe openbare deelname te skep.
Administrasie van die Provinsiale Parlement 13 390 12 628 18 744
Om die oorhoofse bestuur van die Provinsiale Parlement te behartig en korporatiewe steundienste van gehalte te lewer.
Proseduredienste 8 368 8 358 10
Om prosedurele ondersteunings-, naslaan-, navorsings-, kommunikasie-, vertaal­en tolkdienste van hoë gehalte aan die Provinsiale Parlement en ander belanghebbendes te lewer.
Fasiliteite en voordele van lede 11 542 5 924 5 618
Om aan lede en politieke partye bemagtigingsfasiliteite en voordele te lewer.
Waarvan
Oordragte
Politieke partye ten opsigte van kiesafdelingstoelae 3 844
Politieke partye ten opsigte van klerklike bystand 1 637
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Provinsiale Tesourie 113 686 104 942 3 317 5 427
Doel: Om finansiële en ondersteuningsmiddele te bekom en dit optimaal te benut in die uitvorering van sy visie en strategiese ondersteuningsdoelwitte.
Administrasie 22 519 21 566 671 282
Om optimale dienslewering te behaal in die voorsiening en onderhoud van kantoorsteun aan die Minister en van doeltreffende finansiële administrasie, voorsieningskettingbestuur en menslike hulpbronbestuur en administrasie.
Waarvan
Oordragte
Sektorale Onderwys- en Opleidingsoutoriteite (SETA) 343
Beurse 304
Hulpbronbestuur 13 882 11 287 2 595
Om die doeltreffende bestuur van die
Provinsie se fiskale hulpbronne te verseker.
Waarvan
Oordragte
Wes-Kaapse Raad op Dobbelary en Wedrenne 2 585
Openbare finansies en verrekeninge 8 537 8 526 11
Om effektiewe begrotingsbestuur te verseker, lewering van enige toegewysde verantwoordelikhede in terme van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 sowel as verrekeninge en verslagdoening, wat 'n volle refleksie van die Provinsie se finansiële posisie weergee.
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
GebeurlikheidsvoorsieningBatebestuur Om die effektiewe en doeltreffende bestuur van fisiese en finansiële bates te verseker. Om te reageer op ongunstige natuurlike of ekonomiese gebeurlikhede wat die potensiaal het om die begrotingsraamwerk van die Wes-Kaapse Regering te bedreig. R'000 45 276 1 R'000 40 104 1 R'000 27 R'000 5 145 R'000
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Gemeenskapsveiligheid Doel: 1 AdministrasieWaarvan2Waarvan Oordragte GemeenskapspolisieforumsWaarvan OordragteProjek Chrysalis fonds Wes-Kaap"Peace and development project Western Cape'' Oordragte Sektorale Onderwys en Opleidingsoutoriteit (SETA) Gemeenskapspolisieforums en nie­regeringsorganisasies Om veiligheid en sekuriteit te bevorder deur 'n proses van burgerlike toesig, misdaadvoorkoming-strategieë en effektiewe verkeerswetstoepassing en verkeersveiligheidsopvoeding. Om die oorhoofse bestuur van die Departement te behartig. Om polisiëringsbehoeftes en -prioriteite vir die Provinsie te bepaal, en om 'n breër burgerlike perspektief op polisie­aangeleenthede in te stel. Provinsiale sekretariaat vir veiligheid en sekuriteit Om die veiligheid en sekuriteit van die mense in die Wes-Kaap te bevorder. 3 Veiligheidsbevordering R'000 151 436 20 808 15 18143 452 R'000 128 714 20 195 13 399 24 315 R'000 19 998 346 295 1 530 1 490 18 040 9 210 8 300 500 R'000 2 724 267 252 1 097 R'000 4 000
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
VerkeersbestuurWaarvanMotorvoertuig ongeluk ingrypstrategie (MVOI) Om verkeerswetstoepassingdienste te lewer en die lewering van padverkeersopvoeding. R'000 71 995 R'000 70 805 R'000 82 R'000 1 108 R'000 4 000
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Onderwys Doel: 1 AdministrasieWaarvan Oordragte2 Openbare gewone skoolonderwys WaarvanHostelbeurse3 Onafhanklike skoolsubsidiesWaarvan Oordragte Geregistreerde onafhanklike skoleBeheerliggame van openbare skole Nasionale voorwaardelike toekenning: Primêre skoolvoedingsprogram Om openbare gewone onderwys vanaf Grade 1 tot 12 in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996) te voorsien. Om onafhanklike skole in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996) te ondersteun. Om te verseker dat alle leerders van die Wes-Kaap die nodige kennis, vaardighede en waardes verkry wat hul benodig om vervulde lewens te lei, en om by te dra tot die ontwikkeling van die provinsie en land. Om oorhoofse bestuur van en ondersteuning aan die onderwysstelsel te voorsien. Nasionale voorwaardelike toekenning: Primêre skoolvoedingsprogram Beurse: In-diens personeel Oordragte Beheerliggame van openbare skole R'000 5 466 585 226 2204 536 853 31 162 R'000 5 065 024 193 1734 330 781 R'000 371 522 5 647 4 713 386 203 433 142 204 36 617 14 910 31 162 31 162 R'000 30 039 27 400 2 639 R'000 70 660 36 617
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Openbare spesiale skoolonderwys 349 966 283 268 66 698
Om openbare onderwys in spesiale skole in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse
Skolewet, 1996, en Witskrif 6 op spesiale onderwys-benodigdhede te voorsien.
Waarvan
Oordragte
Beheerliggame van openbare spesiale 66 154
skole
Verdere Onderwys en Opleiding 151 753 120 733 31 020
Om Verdere Onderwys en Opleiding (VOO)
te voorsien aan die openbare VOO kolleges in ooreenstemming met die Wet op Verdere
Onderwys en Opleiding, 1998 Wet 98 van
Waarvan
Oordragte
Kolleges vir verdere onderwys en 30 761
opleiding
Volwasse Basiese Onderwys en 21 908 6 658 15 250
Opleiding
Om Volwasse Basiese Onderwys en
Opleiding (VBOO) te voorsien in ooreenstemming met die Wet op Basiese
Onderwys en Opleiding vir Volwassenes,
Waarvan
Oordragte
Om Vroeëkind Onderwys (VKO) te voorsien aan die Graad R-vlak in ooreenstemming met Witskrif 5.
Oordragte
Beheerliggame van openbare skole en 12 436
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Geassosieerde en hulpdienste 90 853 85 057 5 796
Om onderwys inrigtings as 'n geheel met ondersteuning te voorsien.
Waarvan
Nasionale voorwaardelike toekenning: 10 543
Lewensvaardighede
Oordragte
Sektorale Onderwys- en 4 745
Beurse: Leerling onderwysers 1 051
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Gesondheid Doel: 1 AdministrasieWaarvanMediese toerustingOordragte Universiteite en Technikons2 Distriksgesondheidsdienste Waarvan MIV/VigsNasionale voorwaardelike toekenning: Omvattende MIV en Vigs Nasionale voorwaardelike toekenning: Omvattende voedingsprogram Nasionale voorwaardelike toekenning: Hospitaalbestuur en gehalte­verbetering Om die gesondheid van alle inwoners in die Wes-Kaap, en verder, te verbeter, deur die daarstelling van 'n gebalanseerde gesondheidsdiens, in samewerking met alle rolspelers, binne die raamwerk van optimale sosio-ekonomiese ontwikkeling. Om die oorhoofse strategiese bestuur en algehele administrasie van die Departement van Gesondheid te bewerkstellig. Om primêre Gesondheidsorgdienste en Distrikshospitaaldienste te lewer. Nasionale voorwaardelike toekenning: Gesondheids-beroepsopleiding en ­ontwikkeling Nasionale voorwaardelike toekenning: Hospitaalbestuur en gehalte-verbetering R'000 4 738 744 217 5491 284 709 R'000 4 258 040 158 0421 034 102 R'000 381 330 8 217 2 220 238 777 R'000 99 374 51 290 11 830 R'000 1 592 130 1 240 42 040 33 669 1 743 57 962 4 809 32 157
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Oordragte MunisipaliteiteUniversiteite en TechnikonsNie-winsgewende instansies3 Mediese nooddiensteOordragte Nie-winsgewende instansies4 Provinsiale hospitaaldienste WaarvanOordragte Universiteite en TechnikonsNie-winsgewende instansiesOm 'n mediese nooddiens voor hospitalisasie, insluitende oorplasings tussen hospitale en beplande pasiënt­vervoer, te lewer. Om 'n hospitaaldiens te lewer wat toeganklik, geskik en doeltreffend is en algemene spesialisdienste verskaf, insluitend 'n spesialis rehabilitasie-diens, asook 'n platform vir die opleiding van professionele gesondheidswerkers en navorsing. Nasionale voorwaardelike toekenning: Gesondheids-beroepsopleiding en ­ontwikkeling Nasionale voorwaardelike toekenning: Hospitaalbestuur en kwaliteitverbetering R'000 186 6371 154 315 R'000 169 871 1 081 159 R'000 167 465 2 461 67 292 4 638 4 439 65 620 3 775 59 971 R'000 12 128 7 536 R'000 97 334 9 800
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Sentrale gesondheidsdienste Waarvan Oordragte Universiteite en Technikons6 Gesondheidswetenskappe en opleidingOordragte Universiteite en Technikons7 Gesondheidsorg-steundiensteWaarvanOordragteDepartementele agentskappe en rekeninge - Medvas Bedryfsrekening Om tersiêre gesondheidsdienste te voorsien en 'n platform vir die opleiding van gesondheidswerkers daar te stel. Nasionale voorwaardelike toekenning: Gesondheids-beroepsopleiding en ­ontwikkeling Nasionale voorwaardelike toekenning: Nasionale tersiêre dienste Nasionale voorwaardelike toekenning: Hospitaalbestuur en gehalte­verbetering Gesondheid toerusting (wisselkoers aanpassing) Om opleiding en ontwikkelingsgeleenthede aan werklike en potensiële werknemers van die departement van Gesondheid te voorsien. Sektorale Onderwys- en Opleidingsoutoriteit (SETA) Beurse Om steundienste te lewer wat die Departement in staat stel om sy doelwitte te bereik. Nasionale voorwaardelike toekenning: Gesondheids-beroepsopleiding en ­ontwikkeling R'000 1 742 749 74 954 77 831 R'000 1 684 911 55 221 74 734 R'000 42 713 40 114 19 171 2 350 1 575 15 085 2 194 2 103 R'000 15 125 562 903 R'000 1 104 087 195 725 4 200 6 882 482
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting Doel: 1 Administrasie2 Toelaes vir maatskaplike bystand WaarvanOordragteOudstryders Nasionale voorwaardelike toelae: Uitbreiding van Kindersorgtoelae Individue: Bestaansbeveiligingstoekennings Sorgafhanklikheid Kindersorgtoelae Om 'n maatskaplike veiligheidsnet aan die armes, die kwesbares en diegene met spesiale behoeftes te voorsien op 'n ontwikkelingsgerigte wyse. Die program omvat die strategiese bestuurs­en steundienste op alle vlakke van die departement, onder andere provinsiale-, streeks-, distriks-, en fasiliteits­/inrigtingsvlak. Om vir die administrasie en uitbetaling van toelaes vir maatskaplike bystand en noodverligting te voorsien ten einde kwesbaarheid die hoof te bied. Gestremdheid Pleegsorg Ouderdomstoelae Hulptoelae Noodverligting R'000 4 493 426 246 5703 830 536 R'000 482 307 239 423 138 963 R'000 4 003 669 5993 691 363 58 926 678 462 1 349 271 181 188 6 035 1 405 498 3 864 8 114 R'000 7 450 6 548 210 R'000 213 436 190 314
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Waarvan OordragteDienste aan bejaarde persone4WaarvanOordragteOm die lewering van welsynsdienste deur geregistreerde implemeteringsagentskappe te verskaf en te ondersteun. Nasionale voorwaardelike toekenning: MIV/Vigs (Gemeenskapsgebaseerde sorg) Dienste aan persone met gestremdhede Behandeling en voorkoming van dwelmmisbruik Ontwikkeling- en steundienste Dienste aan kinders, vriouens en gesinne Organisasies vir die inwerkingstelling van MIV/VIGS-programme Munisipaliteite: Veeldoelige sentrums Ontwikkelingsagentskappe en individue: Armoedeverligting en verwante aangeleenthede Huishoudings: Voedselverligtingstoelaag Private welsynsorganisasies: Jeugontwikkeling en -beskerming Nie-winsgewende en welsynsorganisasies: Versterking van kapasiteit Sakgeld Om armoede en die uitwerking van MIV/VIGS te verminder deur volhoubare ontwikkelingsprogramme. Nasionale voorwaardelike toekenning: Voedselnoodverligtingstoelaag Misdaadvoorkoming en ondersteuning Maatskaplike welsynsdienste R'000 360 159 52 299 R'000 97 801 2 419 R'000 261 848 9 296 93 761 7 271 28 269 123 104 32 49 858 11 103 5 721 10 000 2 600 19 433 1 000 R'000 510 22 R'000 20 034 3 088
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Om bevolkings­en ontwikkelingstendense na te vors, te ontleed en vertolk ten einde inligting te bekom vir programme, dienste en strategieë. Bevolkingsontwikkeling en demografiese tendense R'000 3 862 R'000 3 701 R'000 1 R'000 160 R'000
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Behuising Doel: 1 Administrasie2 Behuisingsbeplanning en -navorsingWaarvan Behuisingskapasiteitbou3 Behuisingslewering/subsidie programmeWaarvanOordragte Munisipaliteite (Huishoudings)Die instaatstelling en bemagtiging van munisipaliteite en gemeenskappe Effektiewe en doeltreffende kommunikasie Om die Departement oorhoofs te bestuur in ooreenstemming met toepaslike wetgewing en regulasies. Om die voorsiening van voldoende behuisingsontwikkeling te bevorder en om gesonde administrasie te implementeer en te volhou deur: Nasionale voorwaardelike toekenning: Behuisingsubsidie Om behuisingslewering te fasiliteer. Bevordering van effektiewe en doeltreffende lewering van nasionale en provinsiale behuisingsprogramme. R'000 551 885 22 913 16 938 440 022 R'000 88 641 21 664 16 888 9 937 R'000 461 845 430 035 430 035 R'000 1 399 1 249 50 50 R'000 461 566 1 221 430 035
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
WaarvanOordragte Munisipaliteite5 BehuisingsbatebestuurWaarvanOordragte Munisipaliteite (Huishoudings)Nasionale voorwaardelike toekenning: Behuisingsubsidie Die voorsiening van die effektiewe en doeltreffende bestuur van behuisingsbates. Stedelike vernuwing en menslike hervestigingsontwikkeling Om onfunksionele gebiede met die idee van ekonomiese en sosiale ontwikkeling te rehabiliteer. Nasionale voorwaardelike toekenning: Mense vesting en herontwikkeling R'000 18 085 53 927 R'000 2 275 37 877 R'000 15 810 15 810 16 000 16 000 R'000 50 R'000 14 310 16 000
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning 135 035 62 806 71 489 740
Doel: Om menslike welstand, regverdige hulpbron benutting, ekonomiese doeltreffendheid en omgewingsintegriteit te bevorder tot volhoubare ontwikkeling in die Wes-Kaap.
Administrasie 16 439 16 063 56 320
Om die oorhoofse bestuur van die Departement te behartig en 'n korporatiewe ondersteuningsdiens te lewer.
Waarvan
Oordragte
Sektorale Onderwys- en Opleidingsoutoriteite (SETA) 30
Omgewing- en grondbestuur 18 288 18 149 39 100
Omgewing- en grondbeplanning 100 308 28 594 71 394 320
Ter versekering van volhoubare ontwikkeling deur grondbeplanning, geïntegreerde besoedeling en afvalbestuur, biodiversiteitsbestuur, kusbestuur en funksionele ondersteuning.
Waarvan
Oordragte
Omgewingskommissaris 1 695
Munisipaliteite 8 750
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Vervoer en Publieke Werke Doel: 1 Administrasie2 Publieke WerkeWaarvanOm akkommodasie aan al die provinsiale departemente te voorsien, die provinsiale eiendomsportefeulje te bestuur tot die optimale voordeel van alle belanghebbendes en om professionele en tegniese dienste aan departemente ten opsigte van geboue en verwante infrastruktuur te lewer. Die uitgebreide program vir openbare werke is een van die metodes waarop die dienste gelewer word. Nasionale voorwaardelike toekenning: Hospitaalvernuwing Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur Om 'n vervoerstelsel en eiendoms­infrastruktuur wat geïntegreerd, toeganklik, veilig, betroubaar, bekostigbaar, volhoubaar en van die verlangde kwaliteit is, te voorsien deur middel van sosiaal regverdige, ontwikkelingsprosesse om lewensgehalte te verbeter. Om die oorhoofse bestuur en administratiewe steun van die departement te behartig. R'000 1 712 260 39 203 647 169 R'000 882 071 37 383 317 354 R'000 62 596 557 95 R'000 767 593 1 263 329 720 R'000 266 652 85 217 100 807
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Paaie InfrastruktuurOordragte4 Publieke Vervoer WaarvanOordragteMunisipaliteite Om publieke vervoerdienste en infrastruktuur te beplan, reguleer en fasiliteer deur van eie provinsiale hulpmiddele, samewerking met nasionale en plaaslike owerhede, asook die privaat sektor gebruik te maak ten einde beweeglikheid te bevorder in alle gemeenskappe, veral diegene wat tans geen toegang of slegs beperkte toegang het. Die uitgebreide program vir openbare werke is een manier waarop die dienste gelewer word. Munisipaliteite "National Land Transport Transition Act, 2000 (Act 22 of 2000)" Waarvan Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur Om toeganklikheid en die veilige, bekostigbare beweging van mense, goedere en dienste te bevorder deur die voorsiening en instandhouding van vervoerinfrastruktuur wat volhoubaar, geïntegreerd en omgewingsensitief is en wat maatskaplike en ekonomiese groei steun en fasiliteer deur sosiaal regverdige, ontwikkelings- en bemagtigingsprosesse. Die uitgebreide program vir openbare werke is een manier waarop die dienste gelewer word. R'000 598 118195 880 R'000 257 87268 143 R'000 17 912 17 744 30 014 30 014 R'000 322 33497 723 R'000 78 408 2 220
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Waarvan Oordragte6Waarvan OordragteGemeenskapsgebaseerde programme Om die lewering van toeganklike dienste deur geïntegreerde, sosiaal regverdige, ontwikkelings-en bemagtigingsprosesse te verseker ten einde die lewensgehalte van gemeenskappe in die Wes-Kaap deur gemeenskapsontwikkeling en uitgebreide openbare werke programme te verbeter. Munisipaliteite Verkeersbestuur Om 'n behoorlike gemagtigde vervoeromgewing te ontwikkel en om inkomstegenerering te maksimaliseer. Die uitgebreide program vir openbare werke is een van die metodes waarop die dienste gelewer word. Munisipaliteite R'000 182 248 49 642 R'000 180 849 20 470 R'000 18 17 14 000 14 000 R'000 1 381 15 172 R'000
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Landbou Doel: 1 AdministrasieWaarvanNasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur Om die ekonomiese, ekologiese en sosiale voorspoed van die inwoners van die Wes-Kaap te bevorder deur: Bevordering van die produksie van bekostigbare, voedsame, veilige en toeganklike voedsel Om die oorhoofse bestuur en administratiewe steun van die Departement te behartig. Bewaring van natuurlike hulpbronne Ondersteuning van volhoubare ontwikkeling van landelike gemeenskappe Voorsiening van ekonomiese geleenthede vir plaasbewoners en landelike gemeenskappe Bevordering van uitvoergeleenthede vir landbouprodukte- en dienste Nasionale voorwaardelike toekenning: "Land Care" program: armoedeverligting en infrastruktuur-ontwikkeling Vermindering van voedselnood in die Wes-Kaap Die skepping van gunstige werksomstandighede vir ons personeel Voortreflike dienslewering Om 'n ondersteuningsdiens te lewer om die volhoubare gebruik van natuurlike landboubronne te bevorder ter bewaring van die omgewing, om landbou ingenieurs produkte te ontwerp en te ontwikkel en die lewering van advies aan boere, ander instansies en lewering van plaasdienste aan navorsings eenhede. 2 Volhoubare hulpbronne bestuur R'000 223 481 29 79426 991 R'000 164 605 28 93013 252 R'000 20 885 333 465 R'000 37 991 831 10 274 R'000 52 575 3 500 6 735
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Oordragte Boere (Grondbewaring)Kontrakteurs (Infrastruktuur projekte)3 Boer ondersteuning en ontwikkelingWaarvanOordragte4 VeeartsenydiensteWaarvanCASIDRA Om voorligting te voorsien, ondersteun en fasiliteer opleiding aan boere met spesiale klem op ontwikkeling van opkomende boere, implementering van grondhervormingsprogramme en ontwikkeling van landelike landbou projekte. Om diere gesondheidsrisiko's te beperk en te monitor en die bevordering van higiëne bestuur by vleis en suiwel instellings ooreenkomstig nasionale en internasionale standaarde vir dienslewering en uitvoer sertifisering. Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur Ge-oormerk: Grondherverdeling vir landbouontwikkeling Gemeenskapsprojekte Nasionale voorwaardelike toekenning: Omvattende landbou-ondersteuningsprogram Swart boere en boerderygroepe R'000 73 518 23 497 R'000 39 571 22 829 R'000 500 2 945 13 831 4 500 2 400 6 882 42 R'000 20 116 626 R'000 13 850 13 765 9 400 300
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Tegnologie navorsing en ontwikkelingWaarvanOordagte Landbounavorsingsraad6 Landbou-ekonomieOordragte7 Gestruktureerde landbou opleidingWaarvanOm landbou opleiding te voorsien aan, en geleenthede te skep vir praktiserende en voornemende boere (kommersieel, opkomend en selfversorgend), adviseurs, tegnoloë en plaaswerkers en die bevordering van menslike hulpbronontwikkeling in landbou. Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur Om 'n effektiewe landbou-ekonomie ondersteuningsdiens te voorsien aan interne en eksterne kliënte. Universiteit van Stellenbosch (Agri -Futura) Om toepaslike landboukundige tegnologie vir boere en ander benutters van natuurlike landbouhulpbronne na te vors, te ontwikkel en aan te pas, om ondersteunings­programme vir boere te ontwikkel en om geleenthede te skep vir die ontwikkeling van boere en gemeenskappe. Hierdie diens word aangevul en ondersteun deur die lewering van 'n informasie diens aan kliënte en infrastruktuur ondersteuningsdienste vir navorsers van die departement. Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale infrastruktuur Sagtevrugteprojekte R'000 44 411 7 262 18 008 R'000 39 368 6 775 13 880 R'000 3 312 1 000 2 250 180 170 22 R'000 1 731 307 4 106 R'000 1 125 3 900
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Plaaslike RegeringDoel: 1 Administrasie2WaarvanOordragte Munisipaliteite3Om oorhoofse bestuurs­en ondersteuningsdienste ooreenkomstig alle toepaslike wette en beleid in die Departement te lewer. Om munisipale sukses en volhoubaarheid te verseker. Plaaslike regering Om lewensvatbare en volhoubare plaaslike regering deur die monitering en ondersteuning van munisipaliteite, die fasilitering van munisipale infrastruktuurontwikkeling, die voorsiening van wetgewende duidelikheid, institusionele dienste en ondersteuning met munisipale waardasies aan munisipaliteite en die daarstelling van 'n effektiewe rampbestuurstelsel vir die Provinsie, asook die bevordering van die ontwikkeling van 'n aanvaarbare brandweerdiens, te bevorder en te fasiliteer. Om geïntegreerde ontwikkeling en beplanning deur middel van ontwikkelingsgerigte plaaslike regering te bevorder. Ontwikkeling en beplanning Nasionale voorwaardelike toekenning: Plaaslike Regering kapasiteitsbou­fonds Nasionale voorwaardelike toekenning: Provinsiale projekbestuur kapasiteit vir Munisipale infrastruktuur toekenning (MIT) Stad Kaapstad Lewensredding SA R'000 76 374 20 411 48 689 7 274 R'000 52 849 19 013 26 592 7 244 R'000 17 167 100 17 067 15 367 1 500 200 R'000 6 358 1 298 5 030 30 R'000 23 558 20 050 3 508
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Ekonomiese Ontwikkeling en ToerismeDoel: 1 Administrasie2 Onderneming OntwikkelingWaarvan OordragteWetenskaplike en Nywerheids Navorsingsraad (WNNR) Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid Western Cape manufacturing advisory centres (CapeMac) Universiteit van Stellenbosch Library business corners Open for business Om die oorhoofse bestuur en administratiewe steun van die departement en die onderskeie takke binne die departement te behartig. Die ontwikkeling van sleutel sektore in die streeks ekonomie om mededingendheid, indiensneming, klein sake ontwikkeling, swart ekonomiese bemagtiging en die geografiese bemagtiging en die geografiese verspreiding van ekonomiese aktiwiteit te verseker asook om 'n billike en redelike besigheidsomgewing te verseker. Die Departement is verbind tot die bevordering van sleutel ekonomiese sektore wat die ekonomie sal laat groei op 'n wyse wat werksgeleenthede sal skep, veral vir nuwe toetreders tot die arbeidsmark, ten einde te verseker dat minder mense van maatskaplike toelaes afhanklik is. Ons doel is om groei en transformasie in die ekonomie te bevorder deur strategiese mikro-ekonomiese ingryping, en om te verseker dat uitkomste gemik of gelykheid, ooreenkomstig die doelwitte van iKapa elihlumayo, bereik word. Casidra Munisipaliteite Ongespesifiseerde projekte Wesgro/Wetlike plaasvervanger R'000 118 328 11 297 71 305 R'000 68 851 11 195 45 311 R'000 49 072 20 25 811 1 600 200 200 9 000 1 200 1 100 1 300 6 000 200 5 000 R'000 405 82 183 R'000 2 000
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
ToerismeWaarvan Oordragte4 iKapa elihlumayoWaarvanOm die ontwikkelings uitdagings van die Provinsie aan te spreek deur aandag te gee aan inisiatiewe gerig op die bereiking van iKapa elihlumayo se visie: Bevorder ekonomiese groei en indiensneming, verminder ongelykheid en die deelname van almal in die ekonomie wesenlik te verbeter. Wes-Kaapse Toerismeraad/Wetlike plaasvervanger Munisipaliteite Entrepreneur en projekbefondsing in toerisme Toerisme Bemarkingsagentskap (Wes-Kaapse Toerisme Skouspel) Toerisme Bemarkingsagentskap (Entrepreneurskap programme) Om handhaafbare groei in die toerisme ekonomie te bevorder en te ontwikkel en om te verseker dat al die mense in die Wes Kaap baat vind uit die voordele van toerisme. SANPARKS Kaapse Technikon (Toerisme besigheidskonferensie) Toerisme Bemarkingsagentskap (skool kompetisies) Kaapse Technikon (Beursfonds) Kaapse Handwerk en Ontwerp Instituut Stad Kaapstad Suid-Afrikaanse Toerisme Dienste Assosiasie Ge-oormerk: Ontwikkeling van die mikro ekonomiese strategie R'000 31 301 4 425 R'000 7 920 4 425 R'000 23 241 130 140 200 250 250 100 270 100 50 1 710 400 20 032 R'000 140 R'000 2 000
BYLAE
As 'n las teen die Provinsiale Inkomstefonds
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Kultuursake en SportDoel: 1 Administrasie2 KultuursakeOordragteWes-Kaapse TaalkomiteeProvinsiaal-ondersteunde museumsPlaaslike museumsErfenis Wes-KaapOm sport en kultuur tot die voordeel, welstand en vereniging van die mense wat ons dien te bevorder en transformeer. Om die oorhoofse bestuur en administratiewe ondersteuning van die departement en openbare ondernemings te behartig. Sport en kultuur organisasies Hulpverlening aan kultuurorganisasies Waarvan Oordragte Standbeelde en Nobel vredesplein projek Om kultuur te bevorder, om die kulturele, historiese bates en hulpbronne van die Wes-Kaap te bewaar en te bestuur deur verskeie dienste te lewer. Waarvan Wes-Kaapse Kultuurkommissie R'000 155 339 21 930 49 395 R'000 128 076 19 106 38 182 R'000 25 173 1 550 1 550 10 883 7 920 602 111 1 265 35 950 R'000 2 090 1 274 330 R'000 6 000 5 000
Begrotingspos Beskrywing Begrotings­pos en hoofindelings Lopende betalings Oordragte en subsidies aan Betalings vir kapitale bates Bedrae spesifiek en uitsluitlik bewillig
Waarvan Oordragte MunisipaliteiteHuis der Nederlanden4WaarvanOordragte SportverenigingsOntspanningverenigingsMunisipaliteiteBeheerliggame van openbare skoleBiblioteek en Inligtingdienste Om die gehalte van alle inwoners van die Wes-Kaap se lewens te verbeter deur die bevordering van onderwys, kultuur, ontspanning, geletterdheid en gratis toegang tot inligting deur biblioteekowerhede in staat te stel om 'n openbare biblioteekdiens aan die gemeenskap te lewer. Om ook om 'n Argief en Opgawe Bestuursdiens aan die inwoners van die Wes-Kaap te lewer. Sport en Ontspanning Bevordering van volhoubare ontwikkeling van Wes-Kaap sport en ontspanning deur die voorsiening van billike, toeganklike en bekostigbare programme, geriewe, goeie staatsbestuur en dienste. Bevordering van fisies aktiewe en gesonde lewenstyl deur massadeelname programme vir Wes-Kaapse gemeenskappe. Bevorder van skoolsport deur massadeelname programme wat talent kweek en behoorlike administrasie van skoolsport om die gaping tussen senior en junior sport te oorbrug. Wes-Kaapse Sport Akademie (Stepping Stone Skema) Beheerliggame van skool sport organisasies Nasionale voorwaardelike toekenning: Program vir massa sport en ontspanningdeelname R'000 56 535 27 479 R'000 54 633 16 155 R'000 1 550 1 540 10 11 190 2 589 50 1 738 1 813 2 000 3 000 R'000 352 134 R'000 1 000