Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind 
Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
As jou kinders nie by jou woon nie, is jy nie daar om elke dag in hulle basiese behoeftes soos skuiling, kos, klere, mediese sorg en onderwys te voorsien nie.
Daarom moet jy geld as onderhoud betaal om die ouer wat by die kinders woon te help om in die basiese behoeftes te voorsien.
As jy nie onderhoud betaal nie, kan jou kinders dalk :
nie 'n dokter besoek wanneer hulle siek is nie;
as skoolgeld nie betaal kan word nie, kan hulle dalk nie skoolgaan nie.
Onderhoud verseker dat kinders tot so 'n groot mate as moontlik dieselfde lewenstandaard kan hê as voor die ouers uitmekaar is.
UMTHAMO: Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind
Onderhoud is in die Belang van jou Kind
Wie het die Plig om te Onderhou?
Wat is die Onderhoudstelsel?
Hoekom moet Onderhoud Betaal word?
Hoe word Onderhoud Betaal?
Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? ?
Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het?
Hoe word die Onderhoudbedrag Bereken?
Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie?
Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom?
