Korrigeer asseblief alle foute op die adresetiket hierbo
Doel van die sensus
Die Sensus van Kommersiële Bosbou dek die bedrywighede op kommersiële bosbouplase in Suid-Afrika. Vir die doel van hierdie sensus, is 'n kommersiële bosbou-boerderyeenheid 'n plaas wat vir BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) en/of Inkomstebelasting geregistreer is. Die resultate van die sensus dien as grondslag vir die evaluering van die huidige stand van sake (in terme van produksie, arbeid, uitgawes, skuld, ens.), asook markbehoeftes vir bosbou. Die resultate kan direk tot u voordeel strek, aangesien dit u in staat sal stel om u bedryf te posisioneer in verhouding tot ander bosbouplase in Suid-Afrika. Hierdie resultate sal in Statistiese Vrystelling P1201 - Sensus van Kommersiële Bosbou 2007, en in Verslag 12-01-01 - Sensus van Kommersiële Bosbou 2007, gepubliseer word.
Versamelingsmagtiging
Die inligting wat verlang word, word ingesamel kragtens artikel 16 van die Wet op Statistieke, 1999 (Wet No. 6 van 1999). U samewerking word gevra om hierdie vraelys in te vul en dit teen die keerdatum terug te stuur.
Geheimhouding
Ooreenkomstig artikel 17 van die Wet op Statistieke, 1999 (Wet No. 6 van 1999), sal u ingevulde vraelys deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) as streng vertroulik hanteer word.
Keerdatum
Vul asseblief hierdie vraelys in en stuur dit in die besigheidsantwoorddienskoevert terug of faks dit aan
Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, verstrek asseblief sorgvuldige ramings.
Stats SA beveel aan dat u 'n afskrif behou om te raadpleeg in geval van 'n navraag.
Hulp beskikbaar
Indien u probleme ondervind met die invul van hierdie vraelys, of vind dat u moeilik by die keerdatum hou, skakel ons asseblief by:
Telefoonnommer: 310-0152
Faksnommer: 310-4641 / 4642 Privaat sak X44
Naam van persoon wie Stats SA kan kontak indien enige navrae sou ontstaan aangaande die voltooide vraelys.
Naam
Telefoonnommer
Handtekening
Selfoonnommer
Amp/titel
Faksnommer
E-posadres
Neem asseblief kennis
Vir hierdie sensus:
Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle bosbouboere wat hul eie of 'n gehuurde plaas bewerk of grond om 'n deel (deelboerdery) bewerk.
Die items gelys onder 'Sluit in' en 'Sluit uit' is slegs voorbeelde en moet nie gesien word as 'n volledige lys van items wat ingesluit of uitgesluit moet word nie.
Indien u in twee of meer provinsies bosbou-boerderybedrywighede beoefen, moet afsonderlike opgawes ten opsigte van die bosbou-boerderyeenheid in elke provinsie ingedien word. Indien meer as een opgawe ingedien moet word, maak asseblief seker dat geen duplisering plaasvind nie.
Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, verstrek asseblief sorgvuldige ramings.
Deel 1 - Algemene inligting
Adresverandering:
Dui asseblief u tipe eienaarskap ten opsigte van die plaas aan. (Merk asseblief hieronder.)
Individu
Beslote korporasie
Familie
Vennootskap
Openbare maatskappy
Privaatmaatskappy
Ander (spesifiseer)
Staatsonderneming
Openbare korporasie
Tydperk deur hierdie vraelys gedek
Let wel:
Vanaf Tot
Verstrek asseblief die tydperk deur hierdie vraelys gedek ...
Indien die tydperk deur hierdie vraelys gedek nie 12 maande is nie, verskaf asseblief die redes, bv. veranderings in die finansiële jaar.
Let wel:
Indien u in twee of meer provinsies bosbou-boerderybedrywighede beoefen, moet u asseblief afsonderlike vraelyste ten opsigte van die bosbou-boerderybedrywighede in elke provinsie aanvra. Indien meer as een opgawe ingedien word, maak asseblief seker dat geen duplisering plaasvind nie.
Naam van die landdrosdistrik waar die meeste bosbou-boerderybedrywighede wat in hierdie vraelys gedek word, plaasvind ...
In watter provinsie is die bosbouplaas geleë? (Merk asseblief een af.)
Noordwes
Wes-Kaap
Oos-Kaap
Noord-Kaap
Deel 2 - Besonderhede van die bosbou-boerderyeenheid
Let wel:
Die inligting word versamel op 'n bosbou-boerderyeenheid-basis. 'n Bosbou-boerderyeenheid bestaan uit een of meer woude, hoewes of stukke grond, hetsy aangrensend of nie, wat as 'n enkele eenheid bedryf word en in dieselfde provinsie geleë is.
n Bosbou-boerderyeenheid is enige eenheid waarop bosbou-boerderybedrywighede vir kommersiële doeleindes beoefen word.
By bepaalde soorte boerderye waar 'n mate van verwerking van die plaasproduk op die boerderyeenheid plaasvind, soos die bediening van 'n saagmeule op die plaas, moet hierdie aktiwiteite hierby ingesluit word.
Indien twee of meer persone in vennootskap, as 'n maatskappy, 'n beslote korporasie of 'n ander tipe eienaarskap die bosbou-boerderybedrywighede as 'n eenheid bedryf, moet hierdie bedrywighede vir die doeleindes van hierdie sensus as een boerderyeenheid beskou word.
Indien afsonderlike rekords bestaan, moet gegewens van ander bedrywighede, bo en behalwe bosbou-boerderybedrywighede, wat as deel van die bosbou-boerderyeenheid beoefen word, soos bv. 'n vakansie- of rusoord of 'n fabriek of 'n myn, ingesluit word by Deel 5 - Ander inkomste.
Samestelling en oppervlakte van die boerderyeenheid soos op 30 Junie 2007
Let wel:
Die totale oppervlakte moet in hektaar gegee word. Breukdele van 'n hektaar moet afgerond word (2,5 akker of 1,2 morg is ongeveer 1 hektaar. 100 akker is ongeveer 40 hektaar. 100 morg is ongeveer 86 hektaar).
Grond wat u eiendom is en waarop u self boer
Oppervlakte (hektaar)
Plantasie ...
Oppervlakte (hektaar)
Ander (bv. werfgrond, paaie, onbewerkbare grond en bebosde grond) ...
Grond wat u eiendom is en wat u uitverhuur
Oppervlakte (hektaar)
Plantasie ...
Oppervlakte (hektaar)
Ander (bv. werfgrond, paaie, onbewerkbare grond en bebosde grond) ...
Grond wat nie u eiendom is nie, maar waarop u boer
Oppervlakte (hektaar)
Korporatiewe grond ...
Oppervlakte (hektaar)
Boerdery om 'n deel (deelboerdery) ...
Oppervlakte (hektaar)
Deel 3 - Grondgebruik gedurende die gemelde tydperk
Oppervlakte (hektaar)
Natuurlike weiveld ...
Oppervlakte (hektaar)
Bewaringsgebiede ...
Indien u bewaringsgebiede besit, merk asseblief een af:
Bosland
Ope en omskepte gebied
Inheemse woud
Vleiland
Oppervlakte (hektaar)
Natuurlike grasland ...
Oppervlakte (hektaar)
Plantasies (bome vir produksie van hout) ...
Oppervlakte (hektaar)
Bosland, woude en struikgewasse wat nie vir aanplanting of weiding benut kan word nie ...
Oppervlakte (hektaar)
Alle ander grond (bv. werfgrond, damme, paaie, uitvalgrond) ...
Oppervlakte (hektaar)
Totaal van grond gebruik tydens die gemelde tydperk
Vraag 6 tot Vraag 14 ...
Deel 4 - Bosbou: Oppervlakte beplant, totale produksie en bruto boerdery-
Let wel
Alle uitgawes aangegaan in verband met bosbou-boerderybedrywighede moet in Deel 8 getoon word. Kapitaaluitgawes soos vaste koste met nuwe plantasies, moet in Deel 10 getoon word.
Die waarde van produkte wat verkoop is, maar waarvoor betaling nog nie ontvang is nie, moet ingesluit word.
Bruto boerdery-inkomste = totale omset voor aftrekkings.
Bosbou geproduseer gedurende die finansiële jaar
Oppervlakte geoes
Totale produksie
Bruto boerdery-inkomste
Hektaar Kubieke meter R'000
Sagtehout ...
Ander bloekombome ...
Wattelbome ...
Populierbome ...
Ander hardehout ...
Totale bruto inkomste verdien uit bosbou
Vraag 16 tot Vraag 21 ...
Vir watter doeleindes plant u die bosplantasie? Merk hieronder.
Saagblokke
Pale en sparre
Mynbouhout
Papierhout
Meubelhout
Hout vir vuurhoutjies
Houtskool
Vuurmaakhout
Ander spesifiseer
Deel 5 - Ander inkomste
Definisie
Agri-toerisme is toerisme waartydens toeriste 'n werkende plaas of enige ander landbou-, tuinbou- of agri-besigheidsonderneming besoek vir plesier, opvoedkundige doeleindes of vir aktiewe deelname aan die bedrywighede van die plaas of onderneming.
Ekotoerisme is natuur-gebaseerde toerisme wat ekologies volhoubaar is.
Inkomste verdien uit agri-toerisme ...
Inkomste verdien uit ekotoerisme ...
Inkomste uit werk gedoen vir ander/medeboere (soos ploeg, oes, dors, baal, pluk, bespuiting, skeer, waterboordery, grondverskuiwing en vervoer) ...
Inkomste uit die verhuring van boerderytoerusting en voertuie (bv. trekkers, ens.), uitgesonderd die verhuur van grond ...
Ander inkomste verdien uit:
Verwerking en klein fabrieksondernemings (bv. saagmeule) ...
Plaaskleinhandelwinkels ...
Rente ontvang ...
Dividende ontvang ...
Verhuring van grond, geboue en ander strukture ...
Salarisse en pensioene ...
Delging, likwidasie of hervaluering van laste teen . waarde laer as die boekwaarde, indien gekrediteer ...
Verkoop of tegeldemaking vir kontant of hervaluering van bates teen . waarde hoër as die boekwaarde, indien gekrediteer ...
Buitelandse lenings as gevolg van skommelings in buitelandse valutakoerse of transaksies ...
Inkomste verdien uit ander bronne - spesifiseer asseblief ...
Deel 6 - Inventaris
Beginwaardes
Rou materiale of materiale vir verwerking, verpakkingsmateriale, brandstof en verbruikersprodukte en onderhoudstore, bv. onderdele ...
Werk aan die gang ...
Klaargemaakte produkte geproduseer deur hierdie bosbou-
boerderyeenheid ...
Klaargemaakte produkte wat nie deur hierdie bosbou-boerderyeenheid geproduseer word nie, maar wat aangekoop word vir herverkoop ...
Totale beginwaardes (Vraag 29 tot Vraag 32) ...
Sluitingswaardes
Rou materiale of materiale vir verwerking, verpakkingsmateriale, brandstof en verbruikersprodukte en onderhoudstore, bv. onderdele ...
Werk aan die gang ...
Klaargemaakte produkte geproduseer deur hierdie bosbou-
boerderyeenheid ...
Klaargemaakte produkte wat nie deur hierdie bosbou-boerderyeenheid geproduseer word nie, maar wat aangekoop word vir herverkoop ...
Totale sluitingswaardes (Vraag 34 tot Vraag 37) ...
Deel 7 - Indiensneming
Getal eienaars/gesinswerkers soos op 30 Junie 2007
Getal
Manlik Vroulik
Eienaar wat vir homself/haarself boer, insluitend deeltydse boere ...
Ander eienaars wat direk betrokke is by die boerderybedrywighede ...
Gesinslede wat betrokke is by die boerdery, maar wat nie gereelde salarisse ontvang nie ...
Totaal (Vraag 39 tot Vraag 41) ...
Getal voltydse werknemers wat gereeld salaris ontvang soos op 30 Junie 2007
Getal
Manlik Vroulik
Kantoorpersoneel (sluit huis werkers in) ...
Bosbestuurders ...
Bosvoormanne ...
Definisies n Geskoolde werknemer het minstens 'n paar weke of maande opleiding ontvang buite die werkopset. In die meeste gevalle word 'n opleidingskwalifikasie van minstens graad 9 of 10 vereis.
n Ongeskoolde werknemer het geen formele opleiding of skoling ondergaan nie.
Werknemers wat gewoonlik plaaswerk verrig:
Getal
Manlik Vroulik
Geskoold ...
Ongeskoold ...
Totaal (Vraag 43 tot Vraag 46) ...
Let wel
Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, verstrek asseblief sorgvuldige ramings.
Getal
Manlik Vroulik Totaal
Aantal afhanklikes wat normaalweg nie plaaswerk verrig nie ..
Aantal ander bewoners op die plaas ...
Getal los- en seisoenswerkers wat gedurende die finansiële jaar in diens geneem is
Sluit uit
Kontrakteurs en hul werknemers.
Sluit in
Gesinslede wat salarisse/vergoeding ontvang vir die tydperke van diens.
Getal los- en seisoenswerkers wat minder as 3 maande gewerk het gedurende die gemelde tydperk
Getal los- en seisoenswerkers wat langer as 3 maande gewerk het gedurende die gemelde tydperk
Manlik Vroulik Manlik Vroulik
Deel 8 - Uitgawes ten opsigte van hierdie bosbou-boerderyeenheid aangegaan in verband met bosboubedrywighede gedurende die finansiële jaar
Let wel
Vergoeding in natura ('in kind') is die koste vir die bosbouboer van rantsoene soos mieliemeel, meel, slagdiere, vleis, vis, melk, brood, koffie, suiker, tabak, klere, skoene, vervoer, opleiding en medisyne aan plaaswerkers voorsien, en mediese koste vir hulle aangegaan.
Sluit uit
Kapitaaluitgawes/aankoop van bates (ingesluit in Deel 10).
Voltydse werknemers
Salarisse, kontantlone en kontantbonusse ...
Waarde van vergoeding in natura ...
Los- en seisoensbetaalde werknemers
Salarisse, kontantlone en kontantbonusse ...
Waarde van vergoeding in natura ...
Ander lopende uitgawes
Advertensie- en bemarkingskoste ...
Bankkoste ...
Waardevermindering waarvoor voorsiening gemaak is gedurende die finansiële jaar ...
Let wel
Rapporteer waardevermindering of voorsiening vir waardevermindering soos aangeteken in die finansiële of bestuursrekeninge op alle bates soos masjinerie, toerusting, kantoortoerusting (bv. rekenaars), trekkers, motorvoertuie en ander vervoertoerusting.
Elektrisiteitskoste ...
Aksyns- en doeanebelasting ...
Bemestingstowwe aangekoop, soos landboukalk, kunsmis, ghwano, kraalmis en kompos ...
Brandstof, smeerolie en ghries aangekoop ...
Versekeringspremies betaal vir woud ...
Versekeringspremies betaal ten opsigte van eiendom, soos geboue, voertuie, trekkers, masjinerie en ander implemente ...
Rente betaal op verbande en op geleende geld ...
Sluit in
Rente op banklenings.
Rente op lenings gemaak aan hierdie onderneming en nie-verwante ondernemings.
Rente ten opsigte van finansiële huurkontrakte.
Rente betaal op lenings van vennote.
Uitgawes ten opsigte van diskonteerde wissels.
Rente op skuldbriewe.
Rente op ander leningsbronne.
Sluit uit
Ander bankkoste.
Kapitaalterugbetalings.
Lisensiegelde betaal vir voertuie, trokke, sleepwaens, trekkers, ens...
Verliese van bates of beleggings verkoop of herevalueer (nie verwant aan normale handelsbedrywighede nie) ...
Sluit in
Verliese uit die verkoop of tegeldemaking vir kontant of hervaluering van bates of beleggings teen . waarde laer as die boekwaarde, indien gedebiteer.
Voorsiening vir slegte skuld en slegte skuld afgeskryf.
Bates afgeskryf.
Verliese as gevolg van die handel met aandele.
Beskadigde bates.
Verliese as gevolg van delging, likwidasie of hervaluering van laste teen . waarde hoër as die boekwaarde, indien gedebiteer ...
Verliese op van buitelandse lenings as gevolg van skommelings in die buitelandse valutakoers ...
Instandhouding en herstel van geboue, damme en omheinings sement en kalk, draad, sinkplate en ysterware, hout en ander bou- en omheinings-
materiaal ...
Instandhouding en herstel van alle masjinerie, voertuie, landbou-
implemente, pompe en ander toerusting, insluitend onderdele vir motorvoertuie, trekkers en implemente ...
Lidmaatskap- of affiliasiekoste ...
Bedryfshuur, verhuring en huring van installasies, masjinerie, toerusting en voertuie ...
Uitgawes ten opsigte van papier ...
Pos- en koerierdienste ...
Drukkersuitgawes ...
Ander skryfbehoeftes ...
Betaling van belasting (plaaslike-raadsheffings), uitgesonderd BTW en inkomstebelasting ...
Eiendomsbelasting betaal aan munisipaliteite ...
Beskermende klere aangekoop vir bosbou of bosbouwerkers ...
Spoorvervoer en vervoer uit ...
Navorsing- en ontwikkelingskoste ...
Aankope ...
Sluit in
Rou materiale, komponente gebruik vir produksie, insluitend verbruikersprodukte.
Installasies aangekoop.
Sluit uit
Brandstof, smeerolie en ghries aangekoop.
Onderdele.
Bemestingstowwe.
Subkontrakteurs ...
Uittreelone, diensopseggingsbetalings en uitbetalings as gevolg van oortolligheid ...
Sekuriteitsdienste om die bosbouplaas te beveilig en instandhoudingskoste van sekuriteitstelsels ...
Personeelopleiding ...
Telekommunikasiedienste (bv. internetkoste, telefoon en faksimilee) ...
Reiskoste (insluitend vervoer van werknemers) ...
Waterdienste ...
Ander (spesifiseer) ...
Sluit in
Akkommodasie.
Beurse.
Donasies en borgskappe.
Vermaak.
Professionele dienste, bv. oudit- en ander professionele besigheidsdienste, regsonkoste en dataverwerkingsdienste.
Totale uitgawes (Vraag 51 tot Vraag 91) ...
Hoeveel van die totale uitgawes word bestee aan Agri-toerisme? ...
Deel 9 - Balansstaat
Let wel
Rapporteer die totale boekwaarde van bates en laste soos aan die einde van die finansiële jaar.
Nie-bedryfsbates
Eiendom, installasies en toerusting en nie-tasbare bates ...
Welwillendheid ...
Let wel
Eiendom, installasies en toerusting, en nie-tasbare bates, en welwillendheid moet ooreenstem met die totaal van kolom (g) in Deel 10.
Langtermynbeleggings ...
Ander nie-bedryfsbates ...
Totale nie-bedryfsbates (Vraag 94.1 tot Vraag 94.4) ...
Bedryfsbates
Rekenings invorderbaar (debiteure) ...
Kontant en bank ...
Inventaris (moet ooreenstem met Vraag 38) ...
Ander bedryfsbates ...
Totale bedryfsbates (Vraag 96.1 tot Vraag 96.4) ...
Totale bates (Vraag 95 plus Vraag 97) ...
Aandele en bedryfslaste
Eienaar se aandele ...
Sluit in
Aandeelhouers se fondse/rente.
Nie-bedryfslaste
Langtermynlenings ...
Ander nie-bedryfslaste ...
Totale nie-bedryfslaste (Vraag 100.1 tot Vraag 100.2) ...
Bedryfslaste
Rekenings invorderbaar (krediteure) ...
Oortrokke bankrekening ...
Ander bedryfslaste ...
Totale bedryfslaste (Vraag 102.1 tot Vraag 102.4) ...
Totale aandele en laste (Vraag 99 plus Vraag 101 plus Vraag 103) ...
Deel 10 - Boekwaarde van eiendom, installasies en toerusting, en nie-tasbare bates vir vir die finansiële jaar geëindig
Boekwaarde van eiendom, installsies en toerusting en nie-tasbare bates.
Tipe bate
Boekwaarde aan begin van finansiële jaar volgens balansstaat
Kapitaaluitgawes aan oprigting van nuwe geboue en werke; aanbouings aan en verbouings van bestaande geboue en werke; werk aan die gang gekapitaliseer; nuwe installasies en masjinerie; gebruikte installasies en masjinerie indien deur u of namens u ingevoer (hetsy aan buite-kontrakteurs/instellings betaal of deur u eie onderneming gedoen)
Kapitaaluitgawes aan die verkryging van grond; bestaande geboue en werke; en gebruikte installasies, masjinerie en voertuie; en oordragte in
Verkoop van bates(-), en hervaluering en ander wysigings aan boekwaarde
Waardevermindering en skuldaflossing gedurende die jaar (nie akkumulatiewe waardevermindering)
IS GELYK AAN
Boekwaarde aan die einde van die finansiële jaar volgens balansstaat
Grond ...
Woonhuise ...
Konstruksiewerke, paaie en parkeerareas ...
Rekenaars en ander IT-toerusting ...
Motorvoertuie, trekkers en ander vervoertoerusting...
Installasies, masjinerie en ander kantoor- toerusting ...
Nie-tasbare vaste bates
Rekenaarsagteware ...
Ander...
Nie-tasbare, nie-produseende bates welwillendheid, gepatenteerde entiteite, ens.
Ander bates (spesifiseer) ...
Totaal (Kolom (g) moet ooreenstem met Vraag 94.1 & Vraag 94.2) ...
Deel 11 - Verliese en uitgawes as gevolg van diefstal, rampe, ongelukke en geweldsmisdade
Totale waarde van verliese en uitgawes gedurende die finansiële jaar as gevolg van- R'000
Veediefstal ...
Verdwying en steel van gereedskap, plaasimplemente, masjinerie en elektriese toebehore...
Skade aan geboue en voertuie as gevolg van diefstal ...
Stropery en steel van gewasse en ander produkte ...
Veld- en bosbrande en natuurrampe ...
Ander spesifiseer ...
Totale waarde van verliese gely (uitgesonderd as gevolg van brande) gedurende die finansiële jaar as gevolg van rampe en ongelukke (insluitend droogte, peste en siektes, vloede, ens.) ten opsigte van-
Woude ...
Produkte ...
Geboue en toerusting ...
Ander (spesifiseer) ...
Totale waarde van verliese gely aan produksie as gevolg van afwesigheid gebaseer op mandae, voortspruitend uit beserings of hantering van die gevolge van misdaad ...
Hektaar
Geskatte oppervlakte-verlies as gevolg van brande of pessiektes ...
Ja Nee
Het u van boerdery-ondernemings (boerdery-aktiwiteite) afgesien as gevolg van diefstal of geweldsmisdade? ...
Indien ja, spesifiseer die rede ...
Deel 12 - Transformasie soos op 30 Junie 2007
Ja Nee
Het u enige ooreenkomste ten opsigte van die herverdeling van grond aangegaan? ...
Ja Nee
Het u enigiets anders gedoen ten opsigte van die ontwikkeling van ondernemings? ...
Ja Nee
Het u enigiets anders gedoen ten opsigte van korporatiewe maatskaplike beleggings, ens.? ...
Indien u antwoord in 113 'ja' was, dui asseblief die koste aan ...
Ja Nee
Is hierdie koste deur u befonds? ...
