SENSUS VAN LANDBOUDIENSTE
Korrigeer asseblief alle foute op die adresetiket hierbo
Doel van die sensus
Die Sensus van Landboudienste dek al die aktiwiteite van alle ondernemings wat landboudienste vir kommersiële doeleindes in Suid-Afrika onderneem. Vir die doel van hierdie sensus, is . kommersiële onderneming geregistreer vir BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) en/of inkomstebelasting. Die resultate van die sensus dien as grondslag vir die evaluering van die huidige stand van sake (in terme van produksie, arbeid, bedryfsuitgawes, ekwiteite en laste, ens.) en die markbehoeftes vir die landbou. Die resultate kan direk tot u voordeel strek, aangesien dit u in staat sal stel om u bedryf te posisioneer in verhouding tot ander ondernemings in Suid-Afrika. Hierdie resultate sal in statistiese vrystelling P1140 - Sensus van Landboudienste 2007 en in Verslag 11-40-01 - Sensus van Landboudienste 2007 gepubliseer word.
Versamelingsmagtiging
Die inligting wat verlang word, word versamel kragtens artikel 16 van die Wet op Statistieke (Wet No. 6 van 1999). U samewerking word gevra om hierdie vraelys in te vul en dit teen die keerdatum terug te stuur.
Geheimhouding
Ooreenkomstig artikel 17 van die Wet op Statistieke, 1999 (Wet No. 6 van 1999), sal u ingevulde vraelys deur Statistieke SA (Stats SA) streng vertroulik hanteer word.
Keerdatum
Vul asseblief hierdie vraelys in en stuur dit in die besigheidsantwoorddienskoevert terug of faks dit aan
Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, verstrek asseblief sorgvuldige ramings.
Stats SA beveel aan dat u . afskrif behou om te raadpleeg in geval van . navraag.
Hulp beskikbaar
Indien u probleme ondervind met die invul van hierdie vraelys, of vind dat u moeilik by die keerdatum hou, skakel ons asseblief by:
Telefoonnommer: 310-2933
Faksnommer: 310-4641 / 4642 Private Sak X44
Persoon met wie Stats SA kan skakel in geval van navrae betreffende hierdie vraelys
Naam
Telefoonnommer
Handtekening
Selfoonnommer
Amp/titel
Faksnommer
E-posadres
Neem asseblief kennis
Vir hierdie sensus:
Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle besighede wat op hul eie eiendom, of op . gehuurde eiendom of op . eiendom om . deel ('on shares'), werk.
Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, verstrek asseblief sorgvuldige ramings.
Dui alle geldwaardes in duisende aan.
Die items gelys onder subopskrifte 'Sluit in' en 'Sluit uit' is slegs voorbeelde en moet nie gesien word as . volledige lys van items wat ingesluit of uitgesluit moet word nie.
Definisie
Onderneming is . wettige eenheid of . kombinasie van wettige eenhede wat alle funksies wat nodig is om sy aktiwiteite te verrig, insluit en direk beheer.
Deel 1 - Algemene inligting
Adresverandering:
Dui asseblief die eienaarskap ten opsigte van die onderneming aan.
Individu
Beslote korporasie
Familie
Vennootskap
Openbare maatskappy
Privaatmaatskappy
Ander (spesifiseer)
Staatsonderneming
Openbare korporasie
Tydperk deur hierdie vraelys gedek
Let wel
Vanaf Tot
Verstrek asseblief die tydperk wat deur hierdie vraelys gedek word ...
Indien die tydperk deur hierdie vraelys gedek, nie 12 maande is nie, verskaf asseblief die redes, byvoorbeeld veranderings in die finansiële jaar.
Naam van die landdrosdistrik waarin die meeste aktiwiteite wat in hierdie vraelys gedek word, plaasvind ...
In watter provinsie is die onderneming geleë? Merk asseblief een.
Noordwes
Wes-Kaap
Oos-Kaap
Noord-Kaap
Deel 2 - Landboudienste (uitsluitend veeartsenydienste)
Let wel
Indien die diens wat u lewer nie hieronder gelys is nie, verwys na die lys van ander dienste wat saam met die vraelys gestuur word. Uit die lys wat voorsien is, skryf asseblief die kode van die dienste soos aangedui in die lys, in die spasies wat hier 'ander' gelys word.
Dui asseblief u bruto inkomste verdien uit landboudienste gelewer deur hierdie onderneming, vir die finansiële jaar.
Die waarde van dienste gelewer, maar waarvoor betaling nog nie ontvang is nie, moet ingesluit word.
Bruto inkomste = totale omset voor aftrekkings.
Dienste gelewer vir die jaar wat nie later as 30 Junie 2007 gëeindig het nie.
Bruto inkomste
Dienste gelewer t.o.v. landbou en veeteelt (uitgesonderd veeartsenydienste)
Dienste gelewer ten opsigte van landbou-besproeiingstelsels ...
Landbougrond-skoonmaakdienste ...
Landboumasjinerie met voorsiening van drywers en bemanning ...
Dienste gelewer t.o.v. landbouplaagbeheer ...
Dienste gelewer t.o.v gradering van landbouprodukte ...
Dienste gelewer t.o.v. diere/wild vangste ...
Diere-instapbedrywigheid ...
Veeteeltsentrum ...
Dienste om die groei van vee-omset te bevorder ...
Dienste gelewer t.o.v. die afslag van diere ...
Bruto inkomste
Dierebespuitingsdienste ...
Dienste gelewer t.o.v. kunsmatige diereteelt ...
Dienste gelewer t.o.v. kunsmatige inseminasie ...
Dienste gelewer t.o.v. die sny van suikerriet ...
Dienste gelewer t.o.v. die dip van vee ...
Dienste gelewer t.o.v. die aanja van vee ...
Dienste gelewer t.o.v. die bymerkaarmaak van vee met behulp van . helikopter ...
Dienste gelewer t.o.v. die skoonmaak en verkoop van mis nadat dit uit die hoenderhuise verwyder is ...
Dienste gelewer t.o.v. die skoonmaak van hoenderhokke ...
Dienste gelewer t.o.v. katoenpluisery ...
Dienste gelewer t.o.v. massaverpakking van oeste ...
Gewasskoonmaak- en verfraaiingsdienste ...
Oesafkoeling en -droging ...
Gewasvestigingsaktiwiteite ...
Diesnte vir die bevordering van die toename in oeste ...
Oesinsamelings- en verwante dienste ...
Dienste gelewer t.o.v. ontbossing van grond ...
Dienste gelewer t.o.v. die gradering en skoonmaak van eiers ...
Slagtersdienste op die plaas ...
Dienste gelewer t.o.v. plaasontwikkeling ...
Bruto inkomste
Dienste gelewer t.o.v. plaasarbeidkontrakteurs ...
Dienste gelewer t.o.v. die gradering en verpakking van vrugte ...
Dienste gelewer t.o.v. die verpakking van vrugte deur maatskappye op die plaas of deur pakhuise wat nie op die plaas geleë is nie ...
Dienste gelewer t.o.v. die pluk en sorteer van vrugte ...
Dienste gelewer t.o.v. van die preservering en verbetering van vrugte deur middel van dip, was, wasbestryking, ens. voordat dit namens die boer verpak en verkoop word ...
Dienste gelewer t.o.v. die implementering van tuinontwerpe ...
Dienste gelewer t.o.v. die skoonmaak van graan ...
Dienste gelewer t.o.v. die verbouing van graan ...
Weidingsagentskapsdienste ...
Misversameling ...
Insamelingsdiens van natuurlike vars bemesting ...
Weiveldbewerkingsdienste ...
Ploegdienste ...
Troeteldierinstapbedrywighede ...
Saadskoonmaak- en verfraaiingsdienste ...
Skeer van vee ...
Bruto inkomste
Veewagtersdienste ...
Dienste t.o.v. die vul van graansuiers ...
Grondbewaringsdienste ...
Spekuleerdienste ...
Tabakblaarverpakkings as deel van dienste aan boere ...
Wolklasseringsdienste ...
Ander spesifiseer asseblief deur die kode en bedrag aan te dui in die spasies hieronder volgens die lys vir ander dienste.
Kode R'000 Kode R'000 Kode R'000
Totale inkomste verdien (Vraag 6 tot Vraag 65) ...
Deel 3 - Ander inkomste
Tantième, agentskapfooie, kopiereg, handelsnaam- en patenteregte ontvang ..
Sluit in
Betaling ontvang ten opsigte van lisensie-ooreenkomste.
Rente ontvang ...
Sluit in
Rente op huurkoopooreenkomste en op lenings en voorskotte gemaak aan verwante en nie-verwante ondernemings.
Rente ten opsigte van finansiële huurkontrakte.
Inkomste uit diskonteerde wissels.
Rente op deposito's in banke en nie-bankverwante finansiële instellings.
Rente op desentralisasie-voordele.
Rente op skuldbriewe.
Rente op afgeleide instrumente.
Sluit uit
Kapitaalterugbetalings ontvang.
Dividende ontvang ...
Inkomste ontvang uit die verhuring van grond, geboue, en ander strukture ...
Inkomste ontvang uit bedryfshuur en verhuring van installasies, masjinerie en toerusting ...
Sluit uit
Betaling ontvang ten opsigte van huurkoopooreenkomste.
Inkomste ontvang uit bedryfshuur en verhuring van motorvoertuie en ander vervoertoerusting ...
Sluit uit
Betaling ontvang ten opsigte van huurkoopooreenkomste.
Netto wins op buitelandse lenings as gevolg van skommelings ten opsigte van die buitelandse valutakoers of transaksies ...
Sluit in
Winste op buitelandse valuta.
Winste uit die delging, likwidasie of hervaluering van laste teen . waarde laer as die boekwaarde, indien gekrediteer ...
Winste uit die verkoop of tegeldemaking vir kontant of hervaluering van bates teen . waarde hoër as die boekwaarde, indien gekrediteer ...
Sluit in
Netto wins op die handel in aandele.
Slegte skuld ingevorder.
Ander winste op kapitaaltransaksies.
Ander inkomste (spesifiseer) ...
Sluit in
Diverse inkomste..
Deel 4 - Inventaris
Beginwaardes
Rou materiale of materiale vir verwerking, verpakkingsmateriale, brandstof en verbruikersprodukte en onderhoudstore, bv. onderdele ...
Werk aan die gang...
Klaargemaakte produkte geproduseer deur hierdie onderneming ...
Klaargemaakte produkte wat nie deur hierdie onderneming geproduseer word nie, maar wat aangekoop word vir herverkoop ...
Totale beginwaardes (Vraag 77 tot Vraag 80) ...
Sluitingswaardes
Rou materiale of materiale vir verwerking, verpakkingsmateriale, brandstof en verbruikersprodukte en onderhoudstore, bv. onderdele ...
Werk aan die gang ...
Klaargemaakte produkte geproduseer deur hierdie onderneming ...
Klaargemaakte produkte wat nie deur hierdie onderneming geproduseer word nie, maar wat aangekoop word vir herverkoop ...
Totale sluitingswaardes (Vraag 82 tot Vraag 85) ...
Deel 5 - Indiensneming
Getal eienaars/gesinswerkers soos op 30 Junie 2007
Getal
Manlik Vroulik
Eienaar wat vir homself/haarself werk, met inlsuiting van deeltydse eienaars ...
Ander eienaars wat direk betrokke is by die bedryf van die onderneming..
Gesinslede wat betrokke is by die bedryf van die onderneming, maar wat nie . gereelde salaris ontvang nie ...
Totaal (Vraag 87 tot Vraag 89) ...
Getal voltydse werknemers soos op 30 Junie 2007
Getal
Manlik Vroulik
Bestuurders...
Voormanne...
Ander voltydse werknemers (insluitend kantoorpersoneel):
Getal
Manlik Vroulik
Kantoorpersoneel (sluit in huishulpe waar moontlik) ...
Alle ander voltydse werknemers ...
Getal
Manlik Vroulik
Totaal (Vraag 91 tot Vraag 93) ...
Getal los- en seisoenswerkers wat gedurende die finansiële jaar in diens geneem is
Sluit in
Gesinslede wat salarisse/vergoeding ontvang het vir tydperke van diens.
Sluit uit
Kontrakteurs en hul werkers.
Getal los- en seisoenswerkers wat minder as 3 maande gewerk het gedurende die gemelde tydperk
Getal los- en seisoenswerkers wat langer as 3 maande gewerk het gedurende die gemelde tydperk
Manlik Vroulik Manlik Vroulik
Deel 6 - Uitgawes aangegaan gedurende die finansiële jaar
Let wel
Waar ondernemings in verskillende provinsies geleë is, kan die verdeling van die gegewens tussen die provinsies geraam word op grond van byvoorbeeld die oppervlaktes in die onderskeie provinsies.
Kosprys van vergoeding in natura ('in kind') is die koste vir die eienaar van rantsoene soos mieliemeel, meel, vleis, vis, melk, brood, koffie, suiker, tabak, klere, vervoer, opleiding en medisyne aan werknemers verskaf, en mediese koste vir hulle aangegaan.
Sluit uit
Kapitaaluitgwaes/aankope van bates (ingesluit in Deel 8).
Voltydse werknemers
Salarisse, kontantlone en kontantbonusse...
Kosprys van vergoeding in natura...
Los- en seisoensbetaalde werknemers
Salarisse, kontantlone en kontantbonusse ...
Kosprys van vergoeding in natura...
Ander uitgawes
Aankope ...
Sluit in
Rou materiale, komponente gebruik vir produksie, insluitend verbruikersprodukte.
Onderdele.
Goedere vir herverkoop.
Aankope en oordragte-in van klaargemaakte produkte, tussenprodukte en halfklaargemaakte goedere vanaf verwante ondernemings.
Sluit uit
Brandstof, smeerolie en ghries aangekoop.
Houers en verpakkingsmateriale.
Advertensie- en bemarkingskoste ...
Bankkoste ...
Houers en verpakkingsmateriale ...
Waardevermindering waarvoor voorsiening gemaak is gedurende die finansiële jaar ...
Let wel
Rapporteer waardevermindering of voorsiening vir waardevermindering soos aangeteken in die finansiële of bestuursrekeninge op alle bates soos masjinerie, toerusting, kantoortoerusting (bv. rekenaars), trekkers, motorvoertuie en ander vervoertoerusting.
Sluit in Slegs die belastinggedeelte van dokkoste,
Sluit uit
Brandstof, smeerolie en ghries aangekoop ... Versekeringspremies betaal ten opsigte van eiendom soos geboue, voertuie,
Sluit in
Rente op banklenings. Rente op lenings gemaak aan ondernemings verwant en nie-verwant aan hierdie onderneming
Rente betaal op lenings van vennote.
Rente op skuldbriewe.
Sluit uit
Ander bankkoste.
Lisensiegelde betaal vir voertuie, trokke, sleepwaens, trekkers ...Verliese aan buitelandse lenings as gevolg van skommelings ten opsigte van die buitelandse valutakoers of buitelandse transaksies ...Verliese as gevolg van delging, likwidasie of hervaluering van laste teen .
waarde hoër as die boekwaarde, indien gedebiteer ...Verliese van bates of beleggings verkoop of herevalueer nie verwant aan no
Sluit in Verliese uit die verkoop of tegeldemaking vir kontan waarde laer as die boekwaarde, indien gedebiteer.
Voorsiening vir s legte skuld en slegte skuld af
Bates afgeskryf.
Verliese as gevolg 
Lidmaatskap- of affiliasiekoste ...Bedryfshuur en huring van installasies, masjinerie, toerusting en
Drukkersuitgawes ...
Ander skryfbehoeftes ...
Eiendomsbelasting betaal aan munisipaliteite ...
Spoorvrag en vervoer uit ...
Middels aangekoop vir die bestryding van siektes en plae t.o.v. lewende hawe en pluimvee, soos dipstowwe, doseermiddels, ontsmettingsmiddels en entstowwe ...
Middels aangekoop t.o.v. voer-, akkerbou- en tuinbougewasse, soos insekte- middels, swamdoders, onkruiddoders en saadbehandelingsmiddels ...
Huur betaal op grond, geboue en ander strukture ...
Herstel- en instandhoudingskoste ...
Navorsing- en ontwikkelingskoste ...
Tantième, agentskapgelde, kopiereg, handelsnaam- en patenteregte betaal ...
Sekuriteitsdienste en instandhoudingskoste van sekuriteitstelsels (sluit in elektroniese sekuriteitsdienste) ...
Uittreelone, diensopseggingsbetalings en uitbetalings as gevolg van oortolligheid ...
Dienste gelewer deur kontrakteurs ...
Telekommunikasiedienste (bv. internetkoste, telefoon en faksimilee) ...
Reiskoste ...
Waterdienste ...
Ander (spesifiseer) ...
Sluit in
Akkommodasie.
Beurse.
Donasies en borgskappe.
Vermaak.
Professionele dienste, bv. oudit- en ander professionele besigheidsdienste, regsonkoste en dataverwerkingsdienste.
Heffings van streekdiensterade.
Totale uitgawes (Vraag 96 tot Vraag 134) ...
Deel 7 - Balansstaat
Let wel
Rapporteer die totale boekwaarde van bates en laste soos aan die einde van die finansiële jaar.
Nie-bedryfsbates R'000
Eiendom, installasies en toerusting en nie-tasbare bates ...
Welwillendheid ...
Let wel
Eiendom, installasies en toerusting, en nie-tasbare bates, en welwillendheid moet ooreenstem met die totaal van kolom (g) in Deel 8.
Langtermynbeleggings ...
Ander nie-bedryfsbates ...
Totale nie-bedryfsbates (Vraag 136.1 tot Vraag 136.4) ...
Bedryfsbates R'000
Rekenings invorderbaar (debiteure) ...
Kontant en bank ...
Inventaris (moet ooreenstem met Vraag 86) ...
Ander bedryfsbates ...
Totale bedryfsbates (Vraag 138.1 tot Vraag 138.4) ...
Totale bates (Vraag 137 plus Vraag 139) ...
Ekwiteite en laste
Eienaar se ekwiteite ...
Sluit in
Aandeelhouers se fondse/rente
Nie-bedryfslaste R'000
Langtermynlenings ...
Ander nie-bedryfslaste ...
Totale nie-bedryfslaste (Vraag 142.1 tot Vraag 142.2) ...
Bedryfslaste R'000
Rekenings betaalbaar (krediteure) ...
Oortrokke bankrekening ...
Ander bedryfslaste ...
Totale bedryfslaste (Vraag 144.1 tot Vraag 144.3) ...
Totale ekwiteite en laste (Vraag 141 plus Vraag 143 plus Vraag 145) ...
Deel 8 - Boekwaarde van eiendom, installasies en toerusting en nie-tasbare bates
Boekwaarde van eiendom, installasies en toerusting en nie-tasbare bates
Tipe bate
Boekwaarde aan begin van finansiële jaar volgens balansstaat
Kapitaaluitgawes aan oprigting van nuwe geboue en werke; aanbouings aan en verbouings van bestaande geboue en werke; werk aan die gang gekapitaliseer; nuwe installasies en masjinerie; gebruikte installasies en masjinerie indien deur u of namens u ingevoer (hetsy aan buite-kontrakteurs/instellings betaal of deur u eie onderneming gedoen)
Kapitaaluitgawes aan die verkryging van grond; bestaande geboue en werke; en gebruikte installasies, masjinerie en voertuie; en oordragte in
Verkoop van bates(-), en hervaluering en ander wysigings aan boekwaarde
Waardevermindering en skuldaflossing gedurende die jaar (nie akkumulatiewe waardevermindering)
IS GELYK AAN
Boekwaarde aan die einde van die finansiële jaar volgens balansstaat
Grond ...
Woonhuise ...
Konstruksiewerke, paaie en parkeerareas ...
Rekenaars en ander IT-toerusting ...
Motorvoertuie, trekkers en ander vervoertoerusting...
Installasies, masjinerie meubels en bybehore en ander kantoortoerusting ...
Nie-tasbare vaste bates
Rekenaarsagteware ...
Ander...
Nie-tasbare, nie-geproduseerde bates welwillendheid, gepatenteerde entiteite, ens..
Ander vaste bates (spesifiseer) ...
Totaal (Kolom (g) moet ooreenstem met Vraag 136.1 en Vraag 136.2) ...
Deel 9 - Transformasie
Ja Nee
Het u enigiets anders gedoen ten opsigte van die ontwikkeling van ondernemings? ...
Ja Nee
Het u enigiets anders gedoen ten opsigte van korporatiewe maatskaplike beleggings, ens.? ...
Getal
Hoeveel werknemers is gedurende die fiansiële jaar opgelei? ...
