UI-19D(A) 
WERKLOOSHEIDVERSEKERINGSWET 63 VAN 2001 Inligting van werker FAKS NO (012) 337-1943/1944/1580/1581/1582 
Inligting wat voorsien moet word ingevolge Artikel 56(1&3) gelees met Regulasie 13(1&2) 
'n Werkgewer moet die Werkloosheidversekeringskommissaris binne sewe dae na die einde van die maand in kennis stel van enige veranderings wat gedurende die vorige maand plaasgevind het 
m.b.t. werkgewer se kontakbesonderhede, verdienste van werknemers, nuwe aanstellings of bedankings. Die vorm kan aan die WVF, PRETORIA, 0052 gepos, of na enige van die bogenoemde nommers gefaks word. 
1. WERKGEWER INLIGTING 
1.1 WVF werkgewer verwysingsno. 1.2 Naam van werkgewer 
1.3 Woonadres 1.4 Posadres 
1.5 
Tel. No 1.6 Faks No 1.7 E-pos adres 

2. 
WERKNEMER BESONDERHEDE 


A Van  B Voorletters  C ID Nommer (13-Syfer RSA staafkode)  D Vergoeding1  E Frekwensie van betaling 2 PM/PW/PD  F Werklike ure gewerk3  G Frekwensie gewerk4  H Begindatum as 'n bydraer  I Einddatum as 'n bydraer  J Rede vir diensbeeindiging  
R  c  D  D  M  M  J  J  D  D  M  M  J  J  









Ek, _____________________________________ (Naam van werkgewer), id- nr ____________________, verklaar dat bogenoemde inligting waar en korrek is. Ek verstaan dat dit n misdryf is om 'n vals verklaring te maak. 
HANDTEKENING VAN WERKGEWER:___________________________________________________ DATUM:_________________________ 
1 Vergoeding -werklike basiese salaris plus betaling in natura (Verklaar werklike bruto salaris) 2 Frekwensie van betaling -M=Maandeliks, W=Weekliks, D=Daagliks, H=Uurliks and F=Twee-weekliks3 Werklike ure gewerk -werklike aantal ure per dag/per week/per maand, ens., gewerk4 Frekwensie gewerk -M=Maandeliks, W=Weekliks, D=Daagliks, H=Uurliks and F=Twee-weekliks 


