Versoek om 'n aanwysing vir belastingaftrekking - aftree- annuïteitsfonds
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Hierdie versoek moet gerig word sodra 'n persoon aftree-ouderdom bereik het en die voordele wat in 'n aftree-annuïteitspolis opgeloop het, wil gebruik.
Die versoek kan ook gerig word as 'n lid sy of haar voordele van een aftree-annuïteitsfonds na 'n ander wil oorplaas.
Bo
Stappe om te volg
Vul die belastingaftrekkingsvorm in en dien dit by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in.
Onderstaande inligting is die minimum wat vir die verwerking van 'n aansoek om 'n aanwysing nodig is:
belastingbetaler se van belastingbetaler se voorletters belastingbetaler se geboortedatum belastingbetaler se ID-nommer of ander unieke nommer soort aanwysingsaansoek rede vir die aanwysingsaansoek belastingbetaler se fisiese adres en poskode posadres en poskode van die instansie of werkgewer belastingbetaler se jaarlikse salaris.
Indien 'n belastingverwysingsnommer nie gegee is nie, moet jy meld om watter rede jy nie geregistreer is nie.
Dit is baie makliker om deur eFiling vir 'n belastingaanwysing aansoek te doen. As jy deur hierdie diens werk, word jou aansoek vir 'n belastingaanwysing gewoonlik binne 48 uur goedgekeur.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard n Versoek om 'n belastingaanwysing deur middel van eFiling word gewoonlik binne 48 uur goedgekeur.
Bo
Koste
Hierdie diens is gratis.
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
