Aansoek om spesiale klassifikasie ten opsigte van lisensiegeld of vrystelling van registrasie
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Spesiale klassifikasie word aan sekere soorte motorvoertuie toegestaan wat 'n bepaalde doel dien en gewoonlik nie op 'n openbare pad bestuur word nie.
n Sleepwa of trekker word van lisensiegeld vrygestel indien die eienaar van die voertuig 'n bona fide-boer is en die voertuig slegs vir die eienaar se boerderyaktiwiteite gebruik word. Dieselfde geld indien die voertuig aangepas, herbou of verander word om slegs vir wedrenne of uitstallings gebruik te word.
Bo
Stappe om te volg
Vul vorm EFL 1 by jou naaste verkeerskantoor in.
jou identiteitsdokument die motorvoertuigregistrasiesertifikaat magtigingsbrief van die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde padwaardigheidsertifikaat vir die betrokke voertuig.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Die klassifikasie of vrystelling van registrasie kan tot ses weke duur.
Bo
Koste
