TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Omgewing
Omgewingsbestuur en -Bewaring
BESKRYWING:
Appèlle teen besluite van die Department, met inbegrip van Verslae van Besluite wat ooreenkomstig die Regulasies vir Omgewingsimpakassessering (Regeringskennisgewings 1182 en 1183 van 5 September 1997) soos gewysig ('OIA-regulasies') uitgereik is, MOET aan die Minister van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning voorgelê word en nie aan die Department self nie.
VOORSKRIFTE:
Die appèlvraelys moet ingevul word en saam met die appèldokumentasie aan die Minister voorgelê word, soos voorgeskryf in afdeling 11 van die Regulasies vir OIA.Tree in verbinding met die Ministerie by:
Administratiewe Sekretaris
Tel: 021 483 3915
Faks: 021 483 2726
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 16 Oktober 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
