






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Sake en Ekonomie > Belegging > Dienssentrum vir Beleggers

Dienssentrum vir Beleggers




BESKRYWING:

Die Departement van Handel en Nywerheid (dti) steun maatskappye wat in Suid-Afrika wil bel. Daar is 'n spesiale eenheid in die Departement wat "Handel en Belegging Suid-Afrika" genoem word en onder die afkorting TISA bekend staan. TISA koppel beleggers se behoeftes met geleenthede in al nege provinsies.

Hulle dienste sluit in:-
Inligting oor:

* Suid-Afrikaanse sektore en markte
* wat dit kos om in Suid-Afrika sake te bedryf
* belastingaansporings
* die finansile infrastruktuur
* vaardighede en natuurlike hulpbronne in Suid-Afrika
* beskikbare geleenthede vir handel en belegging
* belangrike groeigebiede

Steun deur:
* handelsendings wat Suid-Afrika besoek by te staan
* beleggers en moontlike vennote by mekaar uit te bring
* te help met onderhandelings
* met regulerende instellings en ander staatsdepartemente te skakel (om byvoorbeeld werk- of verblyfpermitte en uitvoerlisensies te bekom)
* raad te gee oor die ligging van aanlegte of persele

* logistieke hulp met hervestiging te bied

* die sakeproses op lang termyn op te volg

Skakel 0861 843 384, of stuur 'n faks aan 012 428 7852/7853.


VOORSKRIFTE:

Skakel 0861 843 384, of faks 012 428 7852/7853.

VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Departement van Handel en Nywerheid (The Government of South Africa)





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Inligting vir Potensi&#235;le Beleggers (Diens)
* Investors' Handbook (Riglyne/Handleidings en Voorskrifte ) (net in Engels beskikbaar)
* Cape Town: A World Class Business Location (Openbare Inligting) (File type: pdf; size: 775 KB) (net in Engels beskikbaar)
* Cape Town's Economy: Common Trends and Future Prospects (Openbare Inligting) (File type: pdf; size: 2.5 MB) (net in Engels beskikbaar)
* Provincial Economies 2003 (Openbare Inligting) (File type: pdf; size: 340 KB) (net in Engels beskikbaar)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 Mei 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





