TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Sake en Ekonomie
Verbruikersdienste
Werksessies, Seminare en Inligtingsdienste Rakende Verbruikersake
Werksessies, Seminare en Inligtingsdienste Rakende Verbruikersake
BESKRYWING:
Verbruikersdienste en Billike Handel voorsien inligting aan die publiek rakende hulle regte as verbruikers.Die Departement verhoog ook bewustheid rakende spesifieke aangeleenthede met behulp van openbare bewusmakingsveldtogte, soos byvoorbeeld die Besparingsveldtog. Hierdie veldtog is daarop gemik om die besparingskoers onder verbruikers te verhoog en lig die voordele van kontantaankope teenoor krediet toe aangesien baie Suid-Afrikaners onder n skuldlas gebuk gaan.
VOORSKRIFTE:
Om nadere besonderhede te verkry, tree in verbinding met:
Tel: 021 483 3049
Faks: 021 483 3483
Of u kan met u naaste verbruikersadvieskantoor in verbinding tree of skakel die Cape Gateway by 0860 142 142.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Verbruikersklagtes (Diens)
Massaveldtog vir verbruikersbewustheid (Projek)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Oktober 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
