TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Verkeer, Ongelukke en Padveiligheid
Inligting oor Padveiligheid
Inligting oor Padveiligheid
BESKRYWING:
Die Arrive Alive-veldtog het ten doel om die aantal lewens wat op Suid-Afrikaanse paaie verloor word te verminder deur die publiek se bewustheid van padveiligheidskwessies te verhoog.
Arrive Alive-veldtog is in 2001 van stapel gestuur. Sedertdien het padsterftes gemiddeld met 7,4% afgeneem. Ten minste 270 lewens per jaar is gered sedert die aanvang van die veldtog. Dit behels 'n besparing van meer as R450 miljoen vir die ekonomie.
Die veldtog gebruik opvoedkundige materiaal en padongelukstatistieke om die publiek meer bewus te maak van die gevare van padongelukke.
VOORSKRIFTE:
U kan die nasionale Arrive Alive-inligtingsentrum skakel by 0800 005 619, of 'n faks stuur na 0800 111 301.
U kan ook die -webwerf besoek vir omvattende inligting oor padveiligheid.
Inlgiting oor padveiligheid kan ook van die provinsiale Departement van Gemeenskapsveiligheid verkry word.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Departement van Vervoer (Die Regering van Suid-Afrika)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 6 September 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
