TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Verkeer, Ongelukke en Padveiligheid
Bekom 'n afskrif van 'n Ongeluksverslag
Bekom 'n afskrif van 'n Ongeluksverslag
BESKRYWING:
Indien u in 'n ongeluk was, moet u dit by die polisie aanmeld wat 'n ongeluksverslag sal invul. Indien u in die toekoms die besonderhede van die ongeluk of 'n afskrif van die ongeluksverslag wil bekom, kan u uitvind of die ongelukverslag gehou word by:
die plaaslike owerheid, of die Departement van Vervoer en Openbare Werke.
VOORSKRIFTE:
Die SAPD hou ongeluksverslae van alle ongelukke waar 'n kriminele saak ondersoek word. Skakel die polisiestasie in die area waar die ongeluk plaasgevind het om meer besonderhede.
Die plaaslike owerheid hou verslae oor ongelukke wat in hulle area plaasgevind het, maar waar geen kriminele saak ondersoek word nie.
Vir ongelukke wat in die regsgebied van die Stad Kaapstad plaasgevind het, skakel:
Telefoon: 021 400 4771 / 4773 / 4705
Faks: 021 400 4775
Alle ander ongeluksverslae word deur die Departement van Vervoer en Werke gehou. Skakel die volgende nommer vir meer besonderhede:
Telefoon: 021 483 3488
Faks: 021 483 2102
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
PRYS:
Afskrifte van ongeluksverslae van Padinfrastruktuur en die Stad Kaapstad kos R150.00.
STAATSLIGGAAM:
PRYS:
Afskrifte van ongeluksverslae van Padinfrastruktuur en die Stad Kaapstad kos R150.00.
VERWANTE INLIGTING
Wat om op 'n Ongelukstoneel te Doen (Openbare Inligting)
Hoe om van die Padongelukfonds te eis (Diens)
Provinsiale Verkeersongelukdata (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Desember 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
