TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Lisensies, Permitte en Sertifikate
Padwaardigheidtoetsing
Padwaardigheidtoetsing
BESKRYWING:
n Padwaardigheidsertifikaat kan bekom word by enige private of staats- voertuigtoetssentrum.
Die padwaardigheidstoets gaan die volgende aspekte van die voertuig na:
identifikasie en dokumentasie elektriese stelsels bybehore en toerusting (waaronder spieëls, sitplekgordels, ens.)
remstelsel bande (waaronder die toestand van die bande)
vering en onderstel stuurmeganisme enjin uitlaatstelsel transmissie en dryfstelsel, instumente voertuigafmetings
VOORSKRIFTE:
Skakel die volgende nommer vir meer besonderhede:
Telefoon: 021 483 2074
VERSKAF BY:
Voertuigtoetsstasies
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Registrasie van Motorvoertuigtoetssentrum (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Desember 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
