TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Lisensies, Permitte en Sertifikate
Permitte vir Abnormale Vragte en Voertuie
Permitte vir Abnormale Vragte en Voertuie
BESKRYWING:
n Permit word vereis om abnormale vragte en voertuie te vervoer. Die vereistes vir 'n permit hang af van die grootte en aard van die vrag of voertuig.Die voorwaardes wat vir 'n permit geld, word op die permit self uiteengesit en kan verkeersbystand insluit.
VOORSKRIFTE:
Permitte is beskikbaar by die Departement van Vervoer en Openbare Werke se Wetsadministrasie-afdeling. Aansoeke kan persoonlik of deur 'n konsultant gedoen word, maar moet geskied voor 12 uur die middag op die dag voordat die voertuig of vrag vervoer word. Aansoeke wat daarna gemaak word, sal op die volgende dag eers oorweeg word.
Daar word van die permithouer vereis om verskeie voorwaardes na te kom.
Skakel die volgende nommer vir meer besonderhede:
Telefoon: 021 483 2074
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
PRYS:
Tariefstruktuur vir permit vir abnormale voertuie of abnormale vragte
Tariefstruktuur vir verkeersbystand
Verkeersbystand: R48 per uur per beampte
Kilometertarief: R2,68 per kilometer per voertuig
Daaglikse Tarief: R1,63 per uur
Let asseblief daarop dat verkeersbystandtariewe later in 2003 hersien sal word.
VERWANTE INLIGTING
Aansoeke om professionele bestuurspermitte (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
