TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Lisensies, Permitte en Sertifikate
Registrasie van Voertuigondersoeker en Bestuurslisensie-eksamineerder
Registrasie van Voertuigondersoeker en Bestuurslisensie-eksamineerder
BESKRYWING:
Lisensie-inspekteurs, voertuigondersoekers, bestuurslisensie-eksamineerders, verkeersbeamptes en verkeersopsigters moet geregistreer word.Die minimum vereistes is soos volg:
U moet 'n toepaslike diploma hê.
U moet 'n geskikte persoon wees.
U moet opleiding ten opsigte van die wette van toepassing op die vervoer van gevaarlike goedere hê (slegs verkeersbeamptes).
VOORSKRIFTE:
Om aansoek te doen om te registreer, moet u vorm RO invul en die registrasiegeld by die Departement van Vervoer en Openbare Werke se Wetsadministrasie-afdeling betaal.
Wanneer u die vorm indien, moet u ook die volgende toon:
identiteitsdokument diploma bestuurslisensie.
Skakel die volgende nommer vir meer besonderhede:
Telefoon: 021 483 2074
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
PRYS:
Vir elke kategorie waarvoor u registreer, is 'n bedrag van R50 betaalbaar.
VERWANTE INLIGTING
Registrasie van 'n Bestuurslisensietoetssentrum (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 11 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
