TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Lisensies, Permitte en Sertifikate
Registrasie van 'n Bestuurslisensietoetssentrum
Registrasie van 'n Bestuurslisensietoetssentrum
BESKRYWING:
Indien u 'n bestuurslisensietoetssentrum wil oopmaak, moet die sentrum by die Minister van Vervoer geregistreer word.
Sodra 'n aansoek om 'n bestuurstoetssentrum te open ontvang word, sal die inspektoraat van bestuurslisensietoetssentrums die betrokke toetssentrum evalueer en 'n gepaste gradering aanbeveel. Die inspektoraat sal ook ten minste een inspeksie per jaar uitvoer om die standaarde wat by die toetssentrum toegepas word te moniteer en die bestuurstoetssentrum van raad te dien oor enige verbetering en instandhouding van toetsgeriewe en prosedures wat nodig mag wees.
Tans word slegs munisipaliteite met verkeersdepartemente toegelaat om bestuurstoetssentrums te bedryf.
VOORSKRIFTE:
Om aansoek te doen om 'n bestuurstoetssentrum te registreer, moet vorm DTC ingevul word. Die name van 'n bestuursverteenwoordiger en eksamineerders vir bestuurslisensies moet op die vorm aangedui word.Die volgende moet in die aansoek gendentifiseer word:
die betrokke bestuurstoetssentrum die bestuursverteenwoordiger die eksamineerders vir bestuurslisensies.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Registrasie van Voertuigondersoeker en Bestuurslisensie-eksamineerder (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 11 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
