TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Lisensies, Permitte en Sertifikate
Aansoeke om Gebruik van 'n Openbare Pad vir Sportdoeleindes
Aansoeke om Gebruik van 'n Openbare Pad vir Sportdoeleindes
BESKRYWING:
Lede van die publiek kan aansoek doen om 'n openbare pad te gebruik om 'n gebeurtenis soos 'n sportbyeenkoms aan te bied.
VOORSKRIFTE:
Aansoek om 'n provinsiale pad vir sportdoeleindes te gebruik moet aan die Departement van Vervoer en Openbare Werke se Wetsadministrasie-afdeling gerig word. Rig 'n brief met al die besonderhede van die byeenkoms ten minste drie maande voor die byeenkoms plaasvind.
Voorwaardes of beperkinge sal afhang van die aard van die byeenkoms.
Skakel die volgende nommer vir meer besonderhede:
Tel: 021 483 2080
Faks: 021 483 2357
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
PRYS:
Administrasiegeld van R70 en verkeersbystandgeld is betaalbaar.Tariewestruktuur vir verkeersbystand:
Verkeersbystand : R48,00 per uur per beampte
Kilometertarief: R2,68 per kilometer per voertuig
Daaglikse tarief R1,
VERWANTE INLIGTING
Aansoeke om 'n Openbare Pad vir Verfilmingdoeleindes te gebruik (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
