TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Reis en Toerisme
Reis
Akkommodasie en Kampeer-, Voetslaan- en Konferensiegeriewe in Wes-Kaapse Natuurreservate
Akkommodasie en Kampeer-, Voetslaan- en Konferensiegeriewe in Wes-Kaapse Natuurreservate
BESKRYWING:
Besoekers wat by enige van die natuurreservate in die Wes-Kaap wil oorbly, moet vooraf hulle akkommodasie bespreek. Geriewe en tariewe wissel by die onderskeie plekke.
Chalets en huisies is by die volgende reservate beskikbaar:
Anysberg
De Mond
Groot Winterhoek
Kampeergeriewe is beskikbaar by:
Tweede Tol
Anysberg
Verskeie voetslaanpaaie met oornagakkommodasie is in die volgende distrikte beskikbaar:
Klein-Karoo
Weskus
Sekere reservate voorsien ook avontuuraktiwiteite soos kajakvaarte, kloofspring, bergfietsry en viertrekuitstappies.
Assegaaibosch en Jonkershoek het ook konferensiefasiliteite te huur.
VOORSKRIFTE:
Vir meer inligting tree in verbinding met die besprekingskantoor:
Tel: 021 426 0723
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Permitte om met Voertuie op die Strand te Ry en Lisensies om Geriewe vir die Tewaterlating van Bote te Bedryf (Diens)
Uitreiking van Natuurbewaringspermitte (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Julie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
