TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Reis en Toerisme
Toeristegidse
Aansoek om 'n geakkrediteerde verskaffer van toerisme-opleiding en -assessering te word
Aansoek om 'n geakkrediteerde verskaffer van toerisme-opleiding en -assessering te word
BESKRYWING:
Die Toerisme, Gasvryheid en Sport Onderwys- en Opleidingsowerheid (THETA) bied 'n akkrediteringsdiens aan sekere persone of organisasies wat onderwys, opleiding en/of assessering in die toerismebedryf aanbied. Geakkrediteerde verskaffers speel 'n belangrike rol in toerisme en word in die registrasieproses van toergidse gebruik.
VOORSKRIFTE:
Volledige besonderhede oor die aansoekers wat in aanmerking kom en die akkrediteringsproses is beskikbaar op die THETA webwerf.Of u kan met THETA in verbinding tree by:
Inbelsentrum: 0860 100 221
Tel: 011 803 6010
Faks: 011 803 6702
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Toerisme en Gasvryheid (Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid)
VERWANTE INLIGTING
Toerisme-hulptoonbank vir entrepreneurs (Diens)
Registrasie as Toergids (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Mei 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
