TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Reis en Toerisme
Befondsing
BESKRYWING:
Die TLP is 'n Saketrustinisiatief wat ingestel is om die voorsiening van leerderskappe en vaardigheidsprogramme te bespoedig met die oog op bevordering van beter diens en produktiwteit in die toerisme-, gasvryheid- en bewaringsubsektore. Die TLP het ten doel om die kennis en vaardighede van leerders te verbeter.Projekimplementering en -bestuur is aan Theta opgedra.
VOORSKRIFTE:
Nadere besonderhede is beskikbaar in die Kleinsakesteunboekie.Vir meer inligting, tree in verbinding met:
Inbelsentrum: 0860 100 221
Tel: 011 803 6010
Faks: 011 803 6702
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Toerisme en Gasvryheid (Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid)
VERWANTE INLIGTING
Die Toerisme-ondernemingsprogram (TOP) (Diens)
Toerisme-hulptoonbank vir entrepreneurs (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Februarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
