TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Reis en Toerisme
Onwikkel jou eie Sakeonderneming
BESKRYWING:
Die Toerisme-hulptoonbankprogram is ingestel om bystand aan toerisme-entrepreneurs te verleen. Elke Toerisme-hulptoonbank (THT) is aktief besig om geleenthede en entrepreneurs te identifiseer om die groei van toerisme-KMMO's, veral in plattelandse gebiede, op dreef te kry. Die volgende bystand word verleen:
n Lys van steunagentskappe, sakegeleenthede, finansieringsgeleenthede en 'n paneel mentors word bygehou waaruit entrepreneurs inligting kan bekom.
Gesamentlike ondernemings word gefasiliteer.
Bystand word verleen met die opstel van sakeplanne.
Boekhoudingsadvies is beskikbaar.
Algemene en spesifieke inligting oor die toerismebedryf word versprei.
KMMO-werkwinkels wat deur toerisme-, entrepreneurskap- en bemarkingskundiges gefasiliteer word, word aangebied om toerisme-entrepreneurs te help om hul besighede verder te ontwikkel.
VOORSKRIFTE:
Tel: 021 483 4165
Faks: 021 483 3018
VERSKAF BY:
Toerisme Sakehulpkantore
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Die Toerisme-ondernemingsprogram (TOP) (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Mei 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
