﻿






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Reis en Toerisme > Onwikkel jou eie Sakeonderneming > Registrasie op die databasis vir swart ondernemings

Registrasie op die databasis vir swart ondernemings




BESKRYWING:

Deur die Toerismeondernemingsprogram (TOP) en in samewerking met Suid-Afrikaanse Toerisme is die Departement van Omgewingsake en Toerisme besig om `n databasis vir swart ondernemings op te stel. Die databasis sal sorg dat hierdie besighede bemark word, dat die nodige vermoëboutussentrede plaasvind en dat hulle verkrygingsgeleenthede van die regering kry.TOP sal ook verantwoordelikheid aanvaar vir gehalteversekering op die produkte van voorheen benadeelde persone deur die fasilitering van gradering deur die Toerismegraderingsraad (TGCSA) op `n gedeeldekostebasis tussen TOP, TGCSA en die onderneming self. Sodra gehalteversekering van die databasis afgehandel is, sal gegradeerde ondernemings voordeel trek deur eerste op SA Toerisme se webwerf te verskyn.


VOORSKRIFTE:

Vir meer besonderhede, tree in verbinding met:
Sarah Manone
Tel: 012 310 3635
Faks: 012 320 4740
smanone@ozone.pwv.gov.za

VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Departement van Omgewingsake en Toerisme (The Government of South Africa)





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Toerisme-hulptoonbank vir entrepreneurs (Diens)
* Aansoek om bystand van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se Toerismebesigheidseenheid (Diens)
* Aansoek om steun van die Klein en Medium Ondernemings-ontwikkelingsprogram (KMOOP) (Diens)
* Projekbefondsing uit die begroting van die Hoofdirektoraat Toerisme-ontwikkeling (Diens)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 30 Januarie 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





