TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Rekreasie en Sport
Opleiding en Ontwikkeling
Opleiding van Sportleiers
Opleiding van Sportleiers
BESKRYWING:
Die Departement bied gereeld sportleierskapskursusse vir sportfederasies en gemeenskappe aan wat gerig is op benadeelde gemeenskappe, landelike gebiede en vroue. Sportontwikkeling word bevorder deur die aanbieding van kursusse wat daarop gemik is om die getal opgeleide sportleiers te vergroot. Die doel met die kursusse is:
die verbetering van die bestuur van sportklubs en -federasies;
die bemagtiging van gemeenskappe om sport- en ontspanningsbyeenkomste aan te bied en te bestuur;
die verbetering van die gehalte van diens tydens gemeenskapsbyeenkomste, en die verhoging van die getal byeenkomste in landelike gebiede.
VOORSKRIFTE:
Nadere besonderhede kan verkry word van die volgende:
Departement van Kultuursake en Sport de Verdieping, Utilitas Gebou, Dorpstraat 1, Kaapstad, 8001
Tel: 021 483 2607 of 2609
Selfoon: 082 449 6630
Faks: 021 483 2608
Metropool Streekkantoor
Tel: 021 447 6925
Selfoon: 082 449 6624
Faks: 021 447 5589
Tel: 044 272 6165
Selfoon: 082 449 6629
Faks: 044 272-5975
Tel: 021 872 1397
Selfoon: 082 781 9832
Faks: 021 872 1387
Tel: 022 713 2727
Selfoon: 082 449 6627
Faks: 022 719 1970
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Sport en Ontspanning (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Sportakademie: Atleet- en Afrigterontwikkeling (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Mei 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
