TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Rekreasie en Sport
Befondsing en Ondersteuning
Befondsing en Ondersteuning van Gemeenskapsportfeeste en -byeenkomste
Befondsing en Ondersteuning van Gemeenskapsportfeeste en -byeenkomste
BESKRYWING:
Die ontwikkeling van gemeenskapsgebaseerde sport is daarop ingestel om geld of infrastruktuur te voorsien vir gemeenskapsportfeeste of sportbyeenkomste. Op hierdie manier poog die Department om deelname aan sport en ontspanning te verhoog deur sportaktiwiteite en rolmodelle te bevorder.
Sleutelgebiede vir befondsing en ondersteuning is: gemeenskaps- en seniorsportontwikkeling, die ontwikkeling van sport vir gestremdes, jeugontwikkeling in benadeelde gebiede, en die opheffing van gemarginaliseerde stedelike en landelike gemeenskappe deur middel van georganiseerde sport en ontspanning.
Hierdie diens is beskikbaar vir sportfederasies en gemeenskapsgebaseerde sportorganisasies.
VOORSKRIFTE:
Om aansoek te doen om befondsing of ondersteuning kan u in verbinding tree metHenry Paulse
Departement van Kultuursake en Sport de Verdieping, Utilitas Gebou, Dorpstraat 1, Kaapstad, 8001
Tel: 021 483 2703 of 2609
Selfoon: 083 212 7419
Faks: 021 483 2608
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Sport en Ontspanning (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 Januarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
