TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Lewe en Familie
Sterfte
Registrering van 'n Sterfgeval
Registrering van 'n Sterfgeval
BESKRYWING:
Wanneer 'n persoon te sterwe kom, moet die familie dit by die Registrateur van Geboortes en Sterfgevalle aanmeld. Dit moet gedoen word sodra die familie 'n doodsertifikaat van die dokter ontvang.
VOORSKRIFTE:
Om 'n sterfgeval aan te meld moet u 'n sertifikaat van die oorsaak van die dood van 'n dokter bekom. Die begrafnisondernemer moet ook sekere gedeeltes van die vorm invul. Daarna moet die vorm by die naaste Binnelandse Sake-kantoor ingedien word.Breedvoeriger inligting oor die manier waarop 'n sterfgeval geregistreer moet word, kan verkry word by die Departement van Binnelandse Sake se webtuiste.
VERSKAF BY:
Binnelandse Sake-kantore
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)
VERWANTE INLIGTING
Verkryging van 'n Doodsertifikaat (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
