






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Identifikasie, Immigrasie en Burgerskap > Verkryging, Verlies en Hervatting van Burgerskap

Verkryging, Verlies en Hervatting van Burgerskap




BESKRYWING:

Suid-Afrikaanse burgers het sekere regte wat mense wat nie burgers is nie, nie het nie, byvoorbeeld die reg om:
* te stem;
* 'n Suid-Afrikaanse paspoort te h, en
* na Suid-Afrika te kom nadat hulle in die buiteland gewoon het.

Mense wat nie burgers is nie, moet toestemming kry om Suid-Afrika binne te kom. Indien hulle wil aanbly, moet hulle ook 'n permit kry om hier te woon.
Burgerskap kan verkry of verloor word. En mense wat eers burgers was, kan hulle burgerskap hervat.


VOORSKRIFTE:

Die Departement van Binnelandse Sake kan u help:
* om u burgerskapstatus vas te stel;
* om 'n burger te word (naturalisasie);
* om burgerskap te hervat;
* om burgerskap prys te gee, of
* met dubbele burgerskap.
Vir nadere besonderhede oor hierdie dienste, besoek die Departement van Binnelandse Sake se webwerf.


VERSKAF BY:

Hierdie fasiliteitskategori:
* Binnelandse Sake-kantore


VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Binnelandse Sake-blitslyn (Diens)
* Bekom 'n Identiteitsdokument (Diens)
* Blitslyn vir Navrae oor die Immigrasiewet, 2002 (Diens)
* Immigration Act, 13 of 2002 (Wet) (File type: pdf; size: 2.2 MB) (net in Engels beskikbaar)
* South African Citizenship Act (Wet) (net in Engels beskikbaar)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Desember 2003 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





