






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Identifikasie, Immigrasie en Burgerskap > Blitslyn vir Navrae oor die Immigrasiewet, 2002

Blitslyn vir Navrae oor die Immigrasiewet, 2002




BESKRYWING:

Die Departement van Binnelandse Sake het telefoniese blitslyne om mense wat inligting omtrent immigrasie soek of wat vrae oor die Immigrasiewet van 2002 het, te help.


VOORSKRIFTE:

Blitslynnommers:

Toelatings
Me. Z. Talip
021 462 4990

Tydelike Verblyf
Mev. M. Erasmus
021 949 6932

Permanente Verblyf
Mnr. F. van Zyl
021 797 4786

Vreemdelingebeheer
Mnr. G. Christians
021 462 4990



VERSKAF BY:

Hierdie fasiliteitskategori:
* Binnelandse Sake-kantore


VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Immigration Act, 13 of 2002 (Wet) (File type: pdf; size: 2.2 MB) (net in Engels beskikbaar)
* Binnelandse Sake-blitslyn (Diens)
* South African Citizenship Act (Wet) (net in Engels beskikbaar)
* Verkryging, Verlies en Hervatting van Burgerskap (Diens)
* Bekom 'n Identiteitsdokument (Diens)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Desember 2003 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





