TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Behuising
Subsidies en Bystand
Konsolidasiesubsidies
Konsolidasiesubsidies
BESKRYWING:
Die Konsolidasiesubsidie is ontwerp vir begunstigdes wat reeds 'n erf besit wat voorheen gesubsidieer en van dienste voorsien is.
VOORSKRIFTE:
Ten einde om 'n konsolidasiesubsidie aansoek te doen, moet jy dieselfde proses as vir die projekgekoppelde subsidie volg.
WIE KAN AANSOEK DOEN?
Konsolidasiegekoppelde subsidies sal beskikbaar gestel word aan ontwikkelaars wat goedgekeurde projekte ontwikkel. Hierdie ontwikkelaars is gewoonlik munisipaliteite.
MAATSKAPLIKE VERDRAE
Behuisingsprojekte behoort te berus op inklusiewe ooreenkomste (maatskaplike verdrae) tussen belanghebbendes wat by die projek betrokke is of wat direk daardeur geraak word. Dit is veral belangrik dat die gemeenskappe wat begunstig word en die ontwikkelaar ooreenkom oor die produk en die manier waarop die ooreenkoms toegepas moet word.
Besonderhede oor die kwalifikasievereistes en die aansoekproses is vervat in die nasionale Departement van Behuising se Riglyne vir Behuisingsubsidies.
Verdere inligting is beskikbaar by die subsidie-hulptoonbank, Tel: 021 483 2342
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Behuisingsprojekadministrasie (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Projek-gekoppelde Subsidies (Diens)
Individuele Behuisingsubsidies (Diens)
Behuisingsubsidie-variasies vir Mense met Gestremdhede (Diens)
Landelike Subsidies (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Junie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
