TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Regering en Demokrasie
Verkiesings
Registrering op die Kieserslys
Registrering op die Kieserslys
BESKRYWING:
Voordat jy in die Nasionale of Munisipale verkiesings kan stem, moet u op die Kieserslys geregistreer wees.
Die Kieserslys bevat die besonderhede van individuele kiesers en is 'n belangrike beplanningsinstrument. Dit stel byvoorbeeld die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in staat om te weet hoeveel mense moontlik in elke gebied kan stem sodat hulle kan seker maak dat daar genoeg stemlokale is.
Die Kieserslys is ook 'n belangrike manier om stembedrog te voorkom.
VOORSKRIFTE:
Jy kan slegs registreer in die gebied waar jy woonagtig is - met ander woorde waar jy woon, of die plek waarna jy na 'n ruk terugkeer.
Om te registreer, moet jy:
ouer as 16 wees;
persoonlik om registrasie aansoek doen;
n Suid-Afrikaanse burger wees, en n geldige stafiekode-identiteitsdokument (ID) of 'n geldige tydelike identiteitsertifikaat hê en toon.
Jy kan gedurende kantoorure by die kantoor van die Munisipale Verkiesingsbeampte registreer.
Alhoewel jy kan registreer wanneer jy 16 jaar oud word, kan jy eers stem wanneer jy 18 is.
VERSKAF BY:
Verkiesingskantore
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Onafhanklike Verkiesingskommissie
VERWANTE INLIGTING
Verander jou Besonderhede op die Kieserslys (Diens)
Uitoefening van stemreg in die Nasionale en Provinsiale Verkiesings (Diens)
Kyk of u op die Kieserslys geregistreer is (Diens)
Uitoefening van stemreg in Munisipale Verkiesings en Tussenverkiesings (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
