TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Opvoedkundig
Registrasie van Opvoeders
Registrasie van Opvoeders
BESKRYWING:
Alle opvoeders moet by die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoeders (SARO) geregistreer word. As jy nie geregistreer is nie, kan jy nie as opvoeder in diens geneem word nie.
VOORSKRIFTE:
Ten einde te registreer, moet jy by SARO aansoek doen, die verlangde dokumentasie voorsien (gewaarmerkte afskrifte van jou professionele diploma of graadsertifikate en 'n gewaarmerkte afskrif van jou identiteitsdokument) en die registrasiegeld betaal.
Besonderhede van die aansoekprosedure is op die webwerf van SARO beskikbaar. Jy kan ook die aansoekvorm aflaai.
Indien jou aansoek suksesvol is, sal SARO jou as opvoeder registreer en 'n registrasiesertifikaat aan jou uitreik.
Vir verdere inligting kan jy die Registrasieafdeling van SARO skakel:
Tel: 012 663 0420/22/27
Faks: 012 663 9238
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
PRYS:
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 3 Oktober 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
