TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Opvoedkundig
Maatskaplike Kwessies wat Skole Raak
BESKRYWING:
Opvoeders, leerders en ouers kan die tolvry nommer skakel om geweld, mishandeling, alkohol- en dwelmmisbruik, vandalisme, en/of korrupsie aan te meld.
Die Oproepsentrum verskaf ook inligting oor die volgende:
aborsie alkoholisme dwelmmisbruik
Die personeel van die Sentrum is toegerus om aanvanklike aanlynberading te voorsien aan mense wat om hulp skakel. Indien daar verdere bystand nodig is, word die betrokkenes na deskundiges verwys.
VOORSKRIFTE:
Die tolvry nommer van die Oproepsentrum is 0800 45 46 47.
Hierdie tolvry lyn is vanaf Maandae tot Vrydae tussen 08:00 en 19:30 in werking. Gedurende naweke word oproepe opgeneem, en daar word dan op Maandagoggende daarop gereageer.
Die operateurs by die Oproepsentrum is in staat om diegene wat inskakel in Afrikaans, Engels en Xhosa te bedien.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Wes-Kaap Onderwysdepartement (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Veilige Skoleprogram (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
