






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Opvoedkundig > Maatskaplike Kwessies wat Skole Raak > Voorkoming van Diskriminasie teen MIV-positiewe Leerders en Opvoeders

Voorkoming van Diskriminasie teen MIV-positiewe Leerders en Opvoeders




BESKRYWING:

Alle leerders en opvoeders behoort die regte van ander leerders en opvoeders te respekteer.

Skole behoort 'n omgewing te skep wat diskriminasie teen MIV-positiewe leerders en personeellede sal voorkom, deur:
* juiste en verstaanbare inligting aangaande MIV/vigs aan alle lede van die personeel, leerders en ouers te voorsien, en
* 'n MIV/vigs-beleid te implementeer.


Die nasionale Departement van Onderwys het 'n nasionale beleid aangaande die bestuur van MIV/vigs in skole in konsepvorm opgestel. Die nasionale beleid is op sowel leerders as onderwysers van toepassing.

Skoolbeheerliggame moet hul eie beleidsbepalings ontwikkel, wat in lyn moet wees met die nasionale beleid. Hulle behoort dit te doen in oorleg met die brer skoolgemeenskap.
Die dokument Ken jou Regte en Verantwoordelikhede verskaf inligting oor sleutelaspekte van die nasionale beleid, en oor maniere om 'n MIV/vigs-beleid vir die skool op te stel.


VOORSKRIFTE:

Vir verdere inligting kan jy by die WKOD se Program vir MIV/vigs-lewensvaardighede aanklop:

Peter Fenton
Tel: 021 467 2125 / 6 / 7
pfenton@pgwc.gov.za
of skakel jou naaste Onderwysondersteuningsentrum.

VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:


* Departement van Onderwys (The Government of South Africa)
* OBOS Metropool-Noord (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
* OBOS Metropool-Sentraal (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
* OBOS Metropool-Oos (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
* OBOS Metropool-Suid (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
* Weskus-Wynland- OBOS (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
* Bre&euml;rivier-Overberg- OBOS (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
* Suid-Kaap-Karoo-OBOS (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Draft National Policy on HIV/Aids, for Learners and Educators in Public Schools, and Students and Educators in Further Education and Training Institutions (Beleid) (net in Engels beskikbaar)
* MIV en Vigs: Ken jou Regte en Verantwoordelikhede (Openbare Inligting)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





