TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Opvoedkundig
Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes
Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes
Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes
BESKRYWING:
Die Departement van Vervoer en Openbare Werke kweek 'n kultuur van lewenslange leer onder sy personeel. Om hierdie rede ondersteun die Departement programme vir Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes (BOOV).Die BOOV-leerders woon een dag per week opleiding by en kan BOOV-vlakke 1 tot 4 en/of matriek slaag.
VOORSKRIFTE:
Personeellede wat vir die BOOV-opleiding wil inskryf, moet die volgende nommer skakel:Beatrice de Jongh
Telefoon: 021 483 3351
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Korporatiewe Sake (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
