






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Sake en Ekonomie > Klein Sakeondernemings > Kleinsakementorskap

Kleinsakementorskap




BESKRYWING:

As jy 'n kleinsake-eienaar is en indiwiduele steun en bystand nodig het, sal RED-deur Adviessentrums in talle dele van die Wes-Kaap in staat wees om raad te gee, jou te jelp om 'n aksieplan op te stel en jou te verwys na ander organisasies wat mentordienste verskaf.


* Vind meer uit oor die RED-deur Inisiatief
* Kry die RED-deur Adviessentrum die naaste aan jou


As jou onderneming verband hou met toerisme, bied die Toerisme Sakeontwikkelingseenheid spesialisraad en steun aan, waaronder 22 Toerisme Sakehulpkantore in die provinsie.


* Bekyk die lys Toerisme Sakeontwikkelingskantore


As jou besigheid met landbou verband hou, is daar ook 'n wye reeks spesialis Agribesigheid -steun beskikbaar. Van die volgende kan veral nuttig wees:


* Steun vir organiese boerdery
* Die Departement van Landbou se Uitbreidingsdiens aan Boere
* Raad oor hoe om 'n ko&ouml;peratief op die been te bring

Daar is ook baie private sektor-organisasies en nie-regeringsorganisasies in die Wes-Kaap wat 'n sakementordiens aanbied. Om uit te vind oor hierdie organisasies, gaan deur ons lys van bronne vir klein ondernemings .

VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Ekonomiese Deelname (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Small Business Support Booklet (Openbare Inligting) (File type: pdf; size: 102 KB) (net in Engels beskikbaar)
* Toegang tot Finansiering en Inligting oor Aansporingskemas (Diens)
* Die RED-deur - Ware Ondernemings-ontwikkelingsinisiatief (Staatsliggaam)
* Begin u eie Besigheid: Werkpakket (Openbare Inligting) (File type: pdf; size: 272 KB)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Augustus 2006 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





