TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Sake en Ekonomie
Besigheidslisensies
Besigheidslisensies
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Benewens die registrasie van besighede word ingevolge die Wet op Besighede van sekere besighede vereis om besigheidslisensies te kry.'n Besigheidslisensie word gewoonlik vereis vir sakeondernemings wat aan gesondheid- en veiligheidregulasies moet voldoen. Lisensies word vereis vir ondernemings wat met die volgende te make het:
voorbereiding of verkoop van voedsel wat kan bederf of sleg word gesondheid- of ontspanningaktiwiteite (ondernemings wat sauna's, massering, snoeker, biljart, muntdobbelmasjiene, nagklubs en bioskope aanbied).
VOORSKRIFTE:
Jou plaaslike munisipaliteit hanteer besigheidslisensies en jy kan hulle skakel vir besonderhede oor lisensiëringsprosedures en die verskillende gesondheid- en veiligheidregulasies wat vir verskillende tipes ondernemings vereis word.
Na gelang van die tipe besigheid kan daar van jou verwag word om aan die volgende vereistes te voldoen:
soneringvereistes gesondheidvereistes veiligheidvereistes (veral brand).
As jy aan al die vereistes voldoen, sal 'n lisensie aan jou uitgereik word. Indien nie, kan jy om 'n grasietydperk van 14 dae aansoek doen waartydens jy veranderinge aan jou perseel kan aanbring om aan die vereistes te voldoen.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Bergrivier Plaaslike Munisipaliteit
Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit
Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit
VERWANTE INLIGTING
Werk-, Studie- en Ander Permitte (Diens)
Dranklisensie-aansoeke (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
