TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Sake en Ekonomie
Uitvoer
BESKRYWING:
n Uitvoersentrum is in die Suid-Kaap in die lewe geroep om uitvoere in die streek n hupstoot te gee. Die Uitvoersentrum is in die Suid-Kaapse Sakesentrum in George geleë en verskaf waardevolle advies en handelsinligting aan opkomende en bestaande uitvoerders. Die Sentrum se kerndienste is:
opleiding inligting advies handelsmissies (besoekend en uitwaarts).
VOORSKRIFTE:
Tel: 044 873 2230 of 044 873 3431
Faks: 044 873 3433
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Departement van Handel en Nywerheid (Die Regering van Suid-Afrika)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Februarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
