TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Sake en Ekonomie
Swart Ekonomiese Bemagtiging
Swart Ondernemings Verskaffersprogram
Swart Ondernemings Verskaffersprogram
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend te word.
Om te kwalifiseer, moet 'n maatskappy:
Minstens 51% in swart besit wees en 'n aansienlike verteenwoordiging van swart bestuurders hê.
n Omset hê van nie meer nie as R12-miljoen per jaar.
n Minimum verhandelingsgeskiedenis hê van een jaar.
Voldoen aan al die relevante regulasies, bv. hulle moet geregistreer wees by die Maatskappye en Intellektuele Eeiendomsregistrasiekantoor van Suid-Afrika (CIPRO) en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Die oogmerk met die skema is om:
Bestaande KMMOs met goeie groeipotensiaal vinnig in die hoofstroom van die formele ekonomie te kry.
Bande te kweek tussen KMMOs in swart besit en korporatiewe en openbare sektor ondernemings.
Regstellende verkryging en uitkontrakteringsinisiatiewe te komplimenteer.
Die ontvanger te help om kapasiteit te bou om suksesvol mee te ding vir tenders en uitkontrakteringsgeleenthede.
VOORSKRIFTE:
Skakel vir meer inligting:
Handel en Nywerheid se Kliëntekontaksentrum by 0861 843 384
Besoek Handel en Nywerheid se webwerf.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Toegang tot Finansiering en Inligting oor Aansporingskemas (Diens)
Ondersteuningsdienste vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (Diens)
Die RED-deur - Ware Ondernemings-ontwikkelingsinisiatief (Staatsliggaam)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 Augustus 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
