






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Sake en Ekonomie > Nywerheidsektore > Inligting oor Nywerheidsektore

Inligting oor Nywerheidsektore




BESKRYWING:

U kan inligting oor provinsiale en nasionale besigheids- en nywerheidsektore deur n verskeidenheid staatsdepartemente en openbare entiteite verkry.

Wesgro het gedetailleerde agtergrondstudies oor talle sektore in die Wes-Kaap onderneem en het ook maklik leesbare feiteblaaie gebaseer op hierdie verslae opgestel.

Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie van Suid-Afrika se sektorale strategiese sake-eenhede verskaf ook inligting oor en hulp aan die volgende sektore:
* agro-nywerhede
* chemikalie
* bemagtiging
* entrepreneursmynbou en juwele
* internasionale finansies
* metale, vervoer en masjinerie
* die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
* tegno-nywerhede
* tekstiele, klere, leer en skoene
* toerisme
* groothandelfinansies
* hout, papier en ander
* media en rolprente.


Handel en Belegging Suid-Afrika verskaf inligting oor die agro-verwerkingsektor, die motornywerheid, die inligting- en kommunikasietegnologiesektor en die tekstiel- en kleresektor.
As deel van sy besigheidsteundienste verskaf die Sakeverwysings- en Inligtingsnetwerk (BRAIN) inligting oor n groot getal sektore.


VOORSKRIFTE:

Kontak die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling oor nadere inligting.

Ontwerpsektor
Shuray Bux
Tel: (021) 483 4603
Faks: (021) 483 4616
sbux@pgwc.gov.za

Landbousake- en Metaalsektor
Khalid Khan
Tel: (021) 483 3381
Faks: (021) 483 4616
kkhan@pgwc.gov.za
Hotegnologie-sektore
Nigel Gwynne-Evans
Tel: (021) 483 3859
Faks: (021) 483 4616
ngwynne@pgwc.gov.za

VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Departement van Handel en Nywerheid (The Government of South Africa)





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* Kaapse Olie- en Gasvoorsieningsinisiatief (COGSI) (Diens)
* Cape Biotech Inisiatief (Diens)
* Steun vir AgriSake (Diens)
* Steun vir die Kaapse Filmbedryf (Kaapse Filmkommissie) (Diens)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 September 2006 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





