TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Kuns en Kultuur
BESKRYWING:
Daar is 28 geaffilieerde provinsiale museums in die Wes-Kaap. Museums is oop
museum vir die publiek en bied uitstallings en versamelings aan wat die uiteenlopende kulturele en natuurgeskiedenis van die provinsie uitbeeld, waaronder die nuwe interpretasies van Afrika of inheemse geskiedenis.Museums het ook 'n aantal uitstallings wat gemik is op die opvoeding van leerders.
VERSKAF BY:
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Kultuur en Erfenis (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
PRYS:
Nominale toegangsgeld word by die meeste museums gevra.
VERWANTE INLIGTING
Museumdienste (Staatsliggaam)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 April 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
